Juan Drotschie van Hoërskool Robertson, het die uitsonderlike prestasie behaal deur vir die derde agtereenvolgende jaar vir die Boland Tweekampspan aan die Suid Afrikaanse Tweekamp-kampioenskappe deel te neem.
Boland Tweekamp het ereklere aan hom toegeken aangesien sy prestasies in lyn is met die wenner van die kampioenskappe.
Hierdie spogatleet van Hoërskool Robertson behaal hierdie prestasies, omdat sy “motto” Dedication, Motivation, Imagination en Persiration is.