Hanro Bothma van Hoërskool Robertson, het gedurende die vakansie, vanaf 28 Junie tot 5 Julie, die Wes-Kaap by die SA Skole Skaak Kampioenskappe in Durban verteenwoordig.
Hy het as deel van die o/15-span ‘n silwer medalje verower.
Baie geluk met hierdie puik prestasie, Hanno!