Hoërskool Robertson se matrieks het hul matriekafskeid-uitnodigings ontvang. Baie dankie aan al die betrokke onderwysers, Graad 11’s en hul ouers wat hierdie geleentheid so baie spesiaal gemaak het.
Gasvrou: Anke Basson
Gasheer: Hein Marais
ADVERTISEMENT