Baie geluk aan Dawid Oosthuizen (0/18) en Rune Lucas (0/18) van Hoërskool Robertson wat ingesluit is in die Cravenweekspan, Malan Gouws (0/18) in die Akademiespan en Albert Bruwer in die Grant Khomo 0/16 span. Hulle gaan in die vakansie aan hul verskeie toernooie deelneem.
Op die foto bo:
V.l.n.r Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Runé Lucas en Albert Bruwer.
Become a Sponsor