Die volgende leerders van Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap is gekies om gedurende 2018 op die leerlingraad te dien.
Foto hierbo:
Agter v.l.n.r
Cullin Bewee, Breyton Hendricks,Ludwig Bruwer, Hein Marais, Arné Venter en Barry Oosthuizen.
Middel v.l.n.r
Monika Viljoen, Mieke Matthyser,Emma Du Preez, Suzaan Jordaan, Nina Brewis en Anke Basson.
Voor v.l.n.r
Jana van Zyl en Demi Noble.
Afwesig
Lendl Padiachy en Britney Wentzel.