SA Tweekamp kampioenskappe: Juan Drotschie (Links), Jacobus Uys (Middel) en Bianca Sussmann (regs) het op 24 Februarie 2018 aan Boland Tweekamp kompetisie te Hugenote deelgeneem.
Hulle is opgeneem in die Bolandspan en gaan aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Pretoria deelneem op 31 Maart 2018.