)
Onderwysers van Laerskool Park bereik groot hoogtes

Mnr. Wikus Smit van Laerskool Park in Mosselbaai is aangewys as die hulpafrigter van die o/13 SWD Cravenweek span. Die span gaan in Junie aan ‘n toernooi te Witrivier deelneem.…

HOËRSKOOL PUNT-GORRIES WORD VOLWAARDIGE VISSE

Na ‘n paar lang weke is die “Gorries” (Gr 8-leerders) van Hoërskool Punt op Vrydag, 1 Februarie, op Santos van hul beffies verlos. Dit was ‘n baie vrolike groep “Visse”…

Hoërskool Florida Uitvoerende Raad 2019

Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng, het onlangs hul uitvoeremde raad vir 2019 aangewys. (Foto) Vlnr: Lourens du Plessis, Morné van Jaarsveld, Richter Bredenkamp, Michael Deale, Mnr. Julius Katzke, Claudia Aggenbacht,…

New editorial members of Outeniqua Primary’s school newspaper

The new editorial members of Outeniqua Primary’s school newspaper can’t wait to get started on the first edition of the Uniqua. (Photo:) Front: Vincent Alicino. Row 1: f.l.t.r.: Marizé Botma,…

Laerskool Outeniqua verwelkom studente

Agt studente is tans besig met hul internskap by Laerskool Outeniqua in George (Foto): Voor v.l.n.r.: Erin Joubert, Dhana Loppmow, Kara-Lee Hayes en Jamie-Lee Thackray Agter v.l.n.r.: Tiaan Oberholster, Louis…

Laerskool Outeniqua verwelkom nuwe onderwyser

Laerskool Outeniqua in George verwelkom me Charné Claassen wat as Gr 7 onderwyser by die skool aangesluit het. Foto bo: Me Charné Claassen

Kimberley Boys High School Donates School Uniform

The KHS Phoenix Land Service Club carried on with their tradition of giving. They donated school uniforms and shoes to deserving learners from Dr E.P Lekhela High School in Kimberley.…

EHS begin dramaskool op dramatiese wyse

Op Woensdag, 23 Januarie, het leerders wat by die At Strydom-dramaskool ingeskryf het vir die eerste keer bymekaar gekom. Belangstelling in dié nuwe buitekurrikulêre aktiwiteit wat deur die EHS aangebied…

Erries leerder weer in Sinfonia Juventi-orkes

Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys. Baie geluk,Timon!…

Point High School Metropolitan

The annual Metropolitan of Point High School in Mossel Bay, took place on Friday 25 January. As in the past the grade 8 girls had to design and make their…

St John’s D.S.G. family brunch

Not even the cold and rainy weather could dampen the excitement of the St John’s D.S.G. Grade R and RR Eaglets at a family brunch on Saturday morning! Pictured is…

Samukele Khumalo Arena

St Charles College from Pietermaritzburg, honoured their former Head Boy on Friday, 25 January 2019, at the official opening of the Samukele Khumalo Arena. In attendance were family and friends…

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje…

Primêre Skool Worcester leerdersneem deel aan SAJCC

Drie leerders van Primêre Skool Worcester het vanaf 15-24 Desember 2018 in Johannesburg aan die SAJCC deelgeneem.. Rafael was deel van die o.12A-span en het goud verower. Louis van Zyl…

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe studente

Vlnr: Mej. Elize-Mari Jacobs, Mnr. Andries Lotter, Mej. Jeanine Pansegrouw en Mej. Carla Rossouw.

Primêre Skool Worcester verwelkom nuwe personeel

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe personeel en wens hul sterkte toe vir die jaar wat voorlê. Agter vlnr: Mev. Karlien Pretorius (gr.7), Mnr. Francois Pretorius (gr.7), Mnr. Brend Geldenhuys…

Dasse se nuwe graad 8 VRL-lede

Die vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), van Hoërskool Langenhoven vir die eerste kwartaal, verkies. Vlnr: Benjamin…

Ampsdraers van VRL verkies

Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is onlangs verkies. Vlnr: Duan Marshall (Tesourier), Elkie van Wyk (Ondervoorsitter), Dine-Mari du Preez (Voorsitter) en Elizmarie…

Hoërskool Langenhoven kry drie nuwe onderwysers

Drie nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven van Riversdal aangesluit. Hulle is van links, mee. Eroné van Rensburg, Anli van Niekerk en Haike Brink. Eroné (Afrikaans Huistaal), Anli (Rekeningkunde…

Hoërskool Langenhoven verwelkom nuwe Dassies

101 Nuwe druppels sluit vanjaar by die Das-familie aan. Hierdie nuwe Dassies is nou maar net ‘n druppel in die emmertjie, maar met Dassesorg en -onderrig sal hulle spoedig saam…

St Andrew’s Founders’ Day

On Tuesday, 22 January, St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, celebrated our annual Founders’ Day and the school’s 117th birthday. Venerable Moses Thabethe led the service, reminding us to…

OAKDALERS OP DIE SPORE VAN SY “HERO”

Vasbyt saam met nog 34 leerders van reg oor die land meegemaak. Die uiters gewilde natuurbelewenis word jaarliks deur die bekende mnr. Andries Erwee van Tembatoere aangebied. Afgesien van die…

GRAAD 8’S NOU WARE OAKDALERS

Tydens die amptelike saalgeleentheid op Maandag 21 Januarie het die 100 nuwe graad 8-leerders hul Oakdale-baadjies ontvang en hul verbintenis tot die Oakdale-waardestruktuur bevestig deur die “intreeklok” te lui. Hierdeur…

St John’s D.S.G. Eaglet’s first day of Gr R

St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Eaglet, Phupha Ndlazilwana, was very excited for her first day of Grade R!

Hoërskool Nelspruit Gr 8’s kick off the year with outreach program

Hoërskool Nelspruit’s grade eights started off the year with an outreach initiative after less than a week of high school. Each class chose an organisation at which they spent a…

Laerskool Outeniqua leiers woon kamp by

Die prefekte van Laerskool Outeniqua in George het ‘n baie suksesvolle kamp by De Hoek naby Oudtshoorn bygewoon. Verskeie spanbou- en leierskapontwikkelings-aktiwiteite het seker gemaak dat elke leerder die naweek…

First Day Back at St Charles College

We’re not sure who had a better first day of school… Our boys in Scrummies who got to run around on the playground with the prefects, or our prefects who…

Hoërskool Oudtshoorn se potte klee volgens tema

Hoërskool Oudtshoorn se potte het volgens tema aangetrek! Vandag het jy die vriendelikse klomp hansworse op die skoolterreingesien. Welkom aan die potte 2019!  

Kwagga musiekleerders lewer skitterende resultate

Die volgende leerders het uitstekend presteer tydens die tweede sessie van die 2018 UNISA Musiekteorie Eksamens. Voor vlnr: Inneke Theron (Gr.3 – 73%), Bianca De Villiers (Gr.2 – 97%), Cherisse…

Daar is ‘n hele klomp “Wurms” in die Ligbron skool

Die nuwe Graad 8 leerders, beter bekend as die “Wurms” van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het al op die eerste dag van skool gesien hoe dinge by Ligbron…

Hoër Jongenskool Kalahari Vasbyt

Drie van HJS in die Paarl se leerders het van 27 Desember 2018 tot 12 Januarie 2019 aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem. Die Vasbyt behels onder andere strawwe liggaamsoefening, brugsprong…

Robertson Logos Gr R and 1 for 2019

Robertson Logos is proud to welcome their Grade R’s and Gr 1’s for 2019. They have had a brilliant first week and are excited for the year!    

Graad 8 botsels word ware Uppies

Op Vrydag, 11 Januarie, het Hoërskool Upington se tradisionele Botselkamp afgeskop met heerlike botselkaskenades waar die botsels gewys het watter trotse Uppies hulle alreeds is. Hulle het gesing, gedans en…

HOËRSKOOL PUNT SE NUWE PERSONEEL

Hoërskool Punt verwelkom graag die volgende personeel wat aan die begin van die nuwe jaar by hul aangesluit het. Foto: Agter vlnr: Mnre A Pienaar, D Otto en JR Froneman…

Hoërskool Punt Grammadoela-konsert

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Gorries, het op Maandag, 14 Januarie, hul Grammadoela-konsert in die skoolsaal opgevoer. Onder die puik leiding van Me. Karen van den Berg (Graad 8-graadhoof) en…

NUWE LEERKRAGTE BY OAKDALE

Twee nuwe leerkragte het vanjaar by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal as deel van die Oakdale-onderwysspan begin. Mnr. Jean-Ben Naudé is die onderwyser wat Landbouwetenskap en Landboubestuurspraktyk aanbied en…

Oakdale-familie groei sterk

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] Die Hoër Landbouskool Oakdale het op Dinsdag 8 Januarie honderd-en-een graad 8-leerders geregistreer. Van hierdie groep nuwe Bulletjies maak 94 van koshuisinwoning gebruik. Hierdie entoesiastiese groep…

Hoërskool Ermelo Gr 8 baadjieseremonie

Errie se tradisie van graad 8-baadjieseremonie was weereens ‘n besonderse geleentheid! Die Graad 8-baadjieseremonie maak Errie graad 8’s van Pion tot Koning(in) Gedurende die eerste week van skool het elke…

Hoërskool Noord-Kaap stel hul nuwe onderwysers bekend

HNK in Kimberley is baie trots op die personeel wat aan die begin van die kwartaal by die skool aangesluit het. vlnr: Ms Kelly-Anne de Saldanha (Tourism and Life Orientation)…

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 pupil reached the top of Mount Kilimanjaro

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 pupil, Joelle Botha, reached the top of Mount Kilimanjaro during the holidays. Photo on top: Craig and Joelle Botha  

Laerskool Postmasburg verwelkom hul nuwe Gr 1’s

Laerskool Postmasburg is baie trots op hul nuwe graad 1’s en wens hulle gelukkige skooljare toe.  

Laerskool Mulderdrif trots hul nuwe Gr 1’s

Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp is sommer baie trots op hul nuwe graad 1’s. Die vertroue word uitgespreek dat hulle die “groot skool” sommer baie sal geniet.  

Hoërskool Punt verwelkom Gr 8-leerders as “Gorries”

Dit is ‘n tradisie by Hoërskool Punt in Mosselbaai om elke jaar die graad 8-leerders as “Gorries” te verwelkom deur die dag voor die skool begin, ‘n Gorrie-dag te hou.…

Nuwe Gr 4 leerders by Laerskool Outeniqua

Die nuwe Gr 4’s by Laerskool Outeniqua in George is baie opgewonde om 2019 in die “groot skool” aan te pak. Dit is almal van hulle se eerste jaar in…

Laerskool Eureka spog met hul nuwe Gr 1’s

Laerskool Eureka in Kimberley is baie trots op hul 2019 graad 1’s.  

Hoërskool Outeniqua : 2018 Musiek-leerders lewer skitterende matriekuitslae

Die Gr 12-Vakmusiek leerders van Hoërskool Outeniqua in George, het uitsonderlik presteer in die 2018 Matriek Eindeksamen met ‘n klasgemiddeld van 85.71%. Baie geluk aan hierdie groep wat deurlopend hard…