Die volgende leerders het uitstekend presteer tydens die tweede sessie van die 2018 UNISA Musiekteorie Eksamens.
Voor vlnr: Inneke Theron (Gr.3 – 73%), Bianca De Villiers (Gr.2 – 97%), Cherisse Smal (Gr.3 – 80%), Megan de Wet (Gr.2 – 82%).
Agter vlnr: Dylan Du Preez (Gr. 2 – 89%), Reynard Visagie (Gr.2 – 92%), Ben van Niekerk (Gr.5 – 92%), Shané van Rooyen (Gr.5 – 93% ), Dominique Snygans (Gr.2 – 78%).
Afwesig: Juan Odendaal (Gr 2 – 80%
Ons wens hulle baie geluk!
Become a Sponsor









