HNK in Kimberley is baie trots op die personeel wat aan die begin van die kwartaal by die skool aangesluit het.
vlnr:
Ms Kelly-Anne de Saldanha (Tourism and Life Orientation)
Me Sumelda Lourens (Wiskunde, Fisiesewetenskappe en Natuurwetenskappe)
Mr Aidan Brooker (Hockey Administrator and coach)
Me Bethenie du Raan (Netbal Organiseerder)
Me Dina Venter (EBW, Ekonomie en Besigheidsstudies)
Inlas: Ms Yolande Lesch (English)