NWU Super Interhoër Atletiek – Hoërskool Nelspruit skitter
NWU Super Interhoër Atletiek. Met die Laeveld-kroon in die sakkie, het Hoërskool Nelspruit se kern-atletiekspan (slegs een atleet per item) Woensdag 2 Maart opgeruk na Roodepoort, waar die jaarlikse NWU…
Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe – OMS naasbeste atletiekskool
Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe. Hoër Meisieskool Oranje het, soos in 2020, weer die tweede meeste goue medaljes (18) van die 199 deelnemende skole op die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe vermag. Die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe…
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete kwalifiseer vir Vrystaat byeenkoms
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hulle atlete. Tagtig atlete en nege aflos spanne het gekwalifiseer vir die Vrystaat atletiek se byeenkoms. Dit sal plaasvind…
Athletics District Honours – Sutherland High School honoured
Athletics District Honours. Sutherland High School learners, Karabo Mashabela, Tshegofatso Modiselle and Devan de Wet attended the Athletics District Honours Function on Tuesday 1 March. These three athletes were selected…
Tshwane Noord Distrik Atletiek – Hoërskool Wonderboom presteer
Tshwane Noord Distrik Atletiek. Hoërskool Wonderboom, Pretoria, wens hul atlete geluk wat tydens die Tshwane Noord Distrik die volgende posisies los geslaan het. o.15 Anuscha Clark 2e Spiesgooi o.15 Alicia…
Multi Green Atletiekbyeenkoms – Witteberg atlete wen medaljes
Multi Green Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete wat medaljes verower het tydens die Multi Green Atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/
Boland Atletiekkampioenskappe – PRG behaal goeie resultate
Boland Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium-atlete behaal goeie resultate by die afgelope naweek se Boland Atletiekkampioenskappe by Dal Josaphat in die Paarl. Zak Hickman wen seuns o.15 hamergooi en gewigstoot en…
Joe Gqabi Athletics – Aliwal North High excels at meeting
Joe Gqabi Athletics. On Saturday the 26th of February Aliwal North High School’s athletes went to Sterkspruit to compete in the regional district meeting for the Joe Gqabi Athletics. The…
Multigreen-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Solomon Senekal presteer
Multigreen-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon is baie trots op hul atlete wat verlede Woensdag plekke behaal het op die Multigreen-atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Leah Badenhorst (3de in 100m hekkies) Hanco…
Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe – Erries presteer uitstekend
Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe. Elf atlete van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 26 Februarie, aan die Gert Sibande Streeksuitdunne te Secunda-stadion deelgeneem. Hierdie atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en…
Streeksatletiek – Goutie-waardes en selfdissipline maak hul wenners
Streeksatletiek. Goudveld Hoërskool, Welkom, is vanjaar weer die wenners van die Streeksatletiek! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan…
Interlaer – Atletiek byeenkoms te Boksburg
Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem. Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens…
Multigreen Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Goudveld skitter
Multigreen Atletiek Byeenkoms. Gouties is baie trots op hul atlete se prestasies tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms. Die byeenkoms is aangebied deur Hoërskool Wilgerivier van Frankfort. Gouties se atlete het…
Interhoër Atletiek – Hoërskool Wonderboom atlete presteer
Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met…
Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms – ANHS atlete presteer
Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het Vrydag, 18 Februarie, aan Hoërskool Sentraal Top 20 atltiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die byeenkoms is deur skole regoor die Vrystaat bygewoon…
Maletswai Meeting – Aliwal North Athletics 2022
Maletswai Meeting – Aliwal North High School attended the Maletswai Athletics Meeting on Saturday 11 February. This meeting took place at Sauer Park. Alies want to congratulate the following athletes…
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic at Kouga Team. The athletes attended a athletics clinic to expand an develop their technique and skills. Eighteen of Stulting athletes…
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete wen TWK Hoëveld Interhoër 2022
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete het die TWK Hoëveld Internooi 2022 gewen. Op Saterdag 19 Februarie is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland in die Secunda stadion aangebied. …
Graanveld Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg presteer
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Wittebetg se atlete wat tydens die jaarlikse Graanveld atletiekbyeenkoms puik presteer het. Die dag het gesorg vir opwindende atletiek met puik prestasies. Hoëskool Witteberg…
HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms – Charl Greyling van Witteberg skitter
HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms. Charl Greyling, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem aan die HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms en behaal ‘n 2de plek in seuns o/17 hamergooi. Charl het ‘n…
Outeniqua atletiek – Hoërskool Outeniqua atlete skitter
Outeniqua atletiek. Hoërskool Outeniqua in George atletiek se atlete het geskitter by die George-streekbyeenkoms. Die Kwagga atlete het altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en dertig derde plekke behaal.…
Athletics – ANHS had its annual in house Athletics meeting
Athletics – Aliwal North High school had its annual in house Athletics meeting on Tuesday the 8th of February at Sauer Park. The theme for the day was Zombies vs…
Diamandveld uitnodigings atletiek – NCH athletes excel
Diamandveld uitnodigings atletiek. Northern Cape High School athletes attended the Diamandveld uitnodigings atletiek 2022. The event took place at De Beers Stadium in Kimberley on Saturday, 12 February. Northern Cape…
Koster Athletics meeting – Grenville High School athletes excel
Koster Athletics meeting. Twelve athletes from Grenville High School, Rustenburg, achieved gold medals at the Koster Athletics meeting during the past weekend. The athletes are: Kgalalelo Lekotoe: u/14 1st place…
Truida Kestell Atletiek – Truidjies presteer by Fichardtpark byeenkoms
Truida Kestell Atletiek. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul atlete se puik prestasies by Primêre Skool Fichardtpark se Prestige Atletiek byeenkoms. By hierdie byeenkoms het 1214…
Midstream Atletiekbyeenkoms – voorbereiding vir EHS van Interhoër
Midstream Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo se atlete het Vrydag, 11 Februarie, te Hoërskool Midstream deelgeneem aan die Midstream College, Olifantsfontein, Atletiekbyeenkoms. Deelnemende skole was Midstream College, Hoërskool Alberton, Hoërskool Overkruin en Curro…
Interskole atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter
Interskole atletiek. Die Hartloop Interskole Atletiek byeenkoms het op 9 Februarie Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt van Mosselbaai. Ander skole was Hoërskool Outeniqua van George, Hoërskool…
Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania atlete skitter
Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het deelgeneem aan die Super 8 atletiek byeenkoms te Klerksdorp. Jorries se atlete het puik gevaar. Jordania het in…
Moqhaka Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Trio atlete presteer
Moqhaka Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio Kroonstad se atlete het puik presteer tydens die Moqhaka Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 5 Februarie te Loubserpark. Trio het 61 eerste plekke, 44 tweede…
PRG atlete – Die toekoms lyk Rooskleurig!
PRG atlete. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se atlete het verskeie individuele pryse gewen by die jaarlikse Prestige Atletiekbyeenkoms in Dal Josaphat, Paarl. PRG atlete het die volgende pryse ingepalm: Divan…
Hoërskool Reitz atletiek – Hennie de Wet skitter
Hoërskool Reitz atletiek. Hennie de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Reitz, was beide die Victor Ludorum en Veelsydigste seunsatleet van die Hoërskool-afdeling. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/
Atletiek SA – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord skitter
Atletiek SA. Robert Orrock, ‘n matriekleerder van ANHS het die afgelope naweek aan die Oostelike Provinsie se ASA liga 2 byeenkoms in Port Elizabeth aan die 3000m hindernis gaan deelneem.…
Oranje atletiek – Primêre Meisieskool Oranje by Sone C atletiekbyeenkoms
Oranje atletiek. Op Vrydag, 4 Februarie, het veertig van Primêre Meisieskool Oranje se atlete aan die Sone C atletiek byeenkoms deelgeneem. Twee-en-dertig van die veertig atlete het deurgedring om op…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Truida Kestell verbeter rekords
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida Kestell is baie trots op hul atlete wat rekords verbeter het gedurende die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Confratulations to all the athletes who achieved records during…
Circuit Bokamosa Athletics Meeting – Grenville athletes excel
Circuit Bokamosa Athletics Meeting. Grenville High School, Rustenburg, participated at the Circuit Bokamosa Athletics Meeting. The meeting was held at Grenville on Saturday, 5 February. Outstanding achievements had been achieved…
Tweekamp Kampioenskappe – Curro Langebaan atlete presteer
Tweekamp Kampioenskappe. Op Saterdag, 5 Februarie, het die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn plaasgevind. Sewe van Suid-Afrika se top-tweekampprovinsies, nl. Boland, Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Eden, Suid-Vrystaat, Grens en Griekwaland-Wes…
Atletiek – Hoërskool Ermelo atlete by Rob Ferreira Atletiekbyeenkoms
Atletiek – Hoërskool Ermelo het op 4 Februarie die langpad aangepak na Witrivier. Errie se atlete het gaan deelgeneem aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira. Vandat die…
Atlete – BVHS atlete sorg vir grootste medalje oes op graanveld
Atlete– Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gesorg vir die grootste medalje oes tydens die jaarlikse Graanveld-atletiekbyenkoms. “Uitnemendheid” som BVHS se prestasies op met die jaarlikse Graanveld-atletiekbyeenkoms. BVHS wen die…
Tweekamp – Hoërskool Punt atlete in Eden tweekamp span
Tweekamp. Vier leerders van Hoërskool punt, Zarah Herselman, Mari le Roux, Dané Lubbe en Liane Pretorius is opgeneem in die Eden span vir die Highgate interprovinsiale tweekamp byeenkoms. Foto verskaf…
Tweekamp – Hoërskool Durbanville atlete presteer
Tweekamp. Hoërskool Durbanville se tweekamp atlete het deelgeneem aan die Highgate Interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn. Durbanville eindig algeheel derde in die hoërskole kategorie en stap met brons weg. Mila Aucamp…
Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark Victor Ludorum en Victrix Ludorum
Skole Atletiek. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots hul skole atletiek Victor Ludorum en Victrix Ludorum wenners aan. Die Victor Ludorum is toegeken aan Janko Pelser en die ontvanger van die…
Kleure-atletiek – Hoërskool Bredasdorp toppresteerders
Kleure-atletiek. Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op hul atlete. Hierdie atlete is, na afloop van die kleure-atletiek, aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items. Harold de Wet (diskus),…
Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit
Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra. Skole soos Afrikaans Hoër Seuns,…
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete verbeter rekords
Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, van Humansdorp, se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie atletiek items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem. Die atlete het hul…
Atletiek rekords – Primêre Skool Jordania atlete presteer
Atletiek rekords. Ses atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het tydens die Bethlehem skole atletiekbyeenkoms verskeie atletiek rekords verbeter. Kara du Toit – 200m Hekkies vir dogters 13 jaar.…
Interhouse athletics – Grenville High School athletes perform
Interhouse athletics. Grenville High School, Rustenburg, Interhouse athletics took place on 19 January. The athletes enjoyed the day and top results were earned by them. The results are as follows:…
Atletiek – HNS se Ashley Erasmus verpletter rekords!
Atletiek: Hoërskool Nelspruit leerder, Ashley Erasmus, het tydens die jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms nasionale en internasionale rekords verpletter!! NHS se jaarlikse vriendskaplike atletiek byeenkoms is op Saterdag 29 Januarie aangebied. Hierdie…
Interhuis 2022 – Hoërskool Die Wilgers Atletiektrofeë
Interhuis 2022. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het ‘n baie suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms aangebied. Die atlete het uitstekende resultate behaal. Die volgende prestasies is behaal: Prestasie Wenner 2022…
Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is…
Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete verpletter 15 rekords
Atletiek. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hul atlete wat vyftien rekords verbeter het tydens hul jaarlikse atletiek kleurbyeenkoms. Zané Wessels o/14 spiesgooi, Cara Cilliers o/15 800m, Johan…








