Tshwane Noord Distrik Atletiek. Hoërskool Wonderboom, Pretoria, wens hul atlete geluk wat tydens die Tshwane Noord Distrik die volgende posisies los geslaan het.
- o.15 Anuscha Clark 2e Spiesgooi
- o.15 Alicia Broodryk 2e 400m
- o.15 Navan Jansen 2e 400m
- o.15 Henrico du Plessis 1e Spiesgooi
- o.17 Tyron Jansen van Noordwyk 2e Spiesgooi
- o.17 Chane Schoeman 3e 100m
- o.17 Thapelo Simangwe 2e Driesprong
- o.19 Wian Louw 4e 100m, 1e 400m
- o.19 Justin Helena 2de Spiesgooi
- o.19 Thinus du Plessis 4e 5000m
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za