Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem.
Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens die Interlaer. Van die atlete dring deur na die B.L.A.V byeenkoms. Die atlete presteer puik en sewe atlete gaan Wessies verteenwoordig by die D6 byeenkoms. Hierdie byeenkoms sal plaasvind op 2 Maart.
Baie geluk!!
Wessies is baie trots op julle!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s voorsien