Atletiek SA. Robert Orrock, ‘n matriekleerder van ANHS het die afgelope naweek aan die Oostelike Provinsie se ASA liga 2 byeenkoms in Port Elizabeth aan die 3000m hindernis gaan deelneem. Hy het ‘n eerste plek behaal met ‘n prag-tyd van 10:05.30s (870 punte).
Baie geluk, Robert. Alies sien jou harde werk raak en sien uit na al jou wedlope vir die res van hierdie jaar.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za