)

Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms – ANHS atlete presteer

Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het Vrydag, 18 Februarie, aan Hoërskool Sentraal Top 20 atltiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die byeenkoms is deur skole regoor die Vrystaat bygewoon en die gehalte atletiek was van ‘n baie hoë standaard.

Hoërskool Aliwal-Noord wens die volgende atlete geluk met die goeie prestasies wat hulle behaal het.

  • Janco Labuschagne behaal ‘n 2de plek vir Mans o/19 100mH in ‘n tyd van 16.50s.
  • Logan Thyssen behaal ‘n 2de plek vir meisies o/15 LJ met ‘n afstand van 4.38m.
  • Petra Kok meisies o/15 vir 100m behaal ‘n derde plek met ‘n pragtyd van 12.80s.
  • 4de Plekke is behaal deur Ethan du Plessis vir seuns o/17 200m in 23.05s; Kamy McPherson vir meisies 0/17 LJ (4.38m) en Keyshaun Basson vir seuns 0/15 100m (11.89s) en Tristan Heynes seuns o/17 110mH (16.50s).

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal