Alie Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Tennisspan het op Maandag 21 Februarie, teen Hoërskool Zastron te staan gekom.
Alies se 1ste span wen 84-72. Baie geluk aan Henco Vorster, Anica Pretorius en Tine Pretorius wat al hulle wedstryde gewen het.
Dit was voorwaar bobaas Tennis!!
Baie geluk aan al die wenners!!
Alies is baie trots op julle!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS/
Foto voorsien!