)
DF Wiskunde

Drie graad 8-leerders van Hoërskool DF Malan (Renke Lorio, Arnold Hattingh en Henry van der Merwe) is in die SA Boland Wiskunde B-span opgeneem. Hulle het individueel en in ‘n…

DF Malan praat die heel beste in die land!

DF Malan het die afgelope naweek uitstekend in die landwye Dink of Sink-finaal gevaar. Beide die junior – en senior span het tot die finaal deurgedring sonder om een debat…

St Charles College, Pietermaritzburg, Speech Night

The highlight of the St Charles College calendar is our annual Speech Night. The Indoor Centre was

Chrystelle Lauren qualified for Tournament of Champions Round

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8 pupil, Chrystelle Lauren Harrichand, has qualified for the

Hoërskool Outeniqua in George kies Koshuisleiers

Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is. Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer…

Hoërskool Outeniqua in George skenk skryfbehoeftes

Die Junior lede van die VRL van Hoërskool Outeniqua, het in samewerking met Waltons (George) en Kiani, ‘n groot verskeidenheid skryfbehoeftes aan St. Mary’s Primêre Skool geskenk. Elize Smook en…

Hoër Jongenskool blaasorkes en musiekleerders ontvang toekennings

Die HJS-blaasorkes en -musiekleerders het die volgende toekennings by die Paarl Vallei-eisteddfod ontvang. Op die foto bo: v.l.n.r.: Sunin Kim (orkesleier van die HJS-blaasorkes: beste orkes in die ope klas); Josh…

Musiekdepartement vereer met Erelidmaatskaptoekenning

Hoër Jongenskool Paarl se musiekdepartement is by die Paarl-Vallei Eisteddfod se gala-aand met ‘n

Laerskool Outeniqua het kunstenaars van formaat

Laerskool Outeniqua in George het waarlik kunstenaars van formaat!  Baie geluk aan Emma Lutsch (links)  en Emma Krüger (middel)  wat deelgeneem het aan ‘n internasionale kunskompetisie.  Hulle is medalje wenners…

Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeës

Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…

Dasse presteer puik by Eisteddfod

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Op die foto verskyn die leerders van Graad 8 – 12 wat goud+ in van hulle items gekry het. Agter, van links: Bianca…

‘n Besonderse dag in DF Malan

DF het op Maandag 18 September die voorreg gehad om vir Lesley en Carl Potgieter van Aware Bears, asook Reinet Barnard van Die Paarlskool, te ontmoet. Lesley is met “cerebral…

Loumari Muller van Hoërskool Punt

Die Burger het vanjaar vir die eerste keer ‘n gratis Wiskunde-kompetisie vir hoërskool-leerders aangebied.  Leerders in Die Burger se verspreidingsgebied kon aanlyn inskryf vir die kompetisie wat hul vaardigheid in en…

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble vaar uitstekend by Eisteddfod

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod.  Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …

Laerskool Outeniqua in George skitter by Eisteddfod

Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem.  Mia…

WOW Spelfees wenners – Laerskool Welgemoed

[et_pb_section bb_built=”1″ fullwidth=”off” specialty=”off”][et_pb_row background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_size=”initial”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Wenners van WOW spelfees 2 September 2017. Dit was die Metro-Noord byeenkoms. Mia Uys 4de Graad 7 Annemay…

CVO Gromar geleë in die hartjie van die Loskopvallei

Gromar is ‘n CVO Privaatskool geleë in die hartjie van die Loskopvallei, waar ons met trots ons kinders opvoed met God se woord as riglyn en ons leuse ten volle…

CVO Gromar in Groblersdal

Ons visie is “Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag,

Hoërskool Strand se kernwaarde vir die derde kwartaal is diensbaarheid.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die idee is egter nie om die waarde te bestudeer nie, maar om diensbaarheid ? lewenswyse te maak. Ti Amo is ? toonbeeld van hoe…

Kwaggaraad en Hoofleerders 2018

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoofleiers 2018 Agter (v.l.n.r.): Michael Bezuidenhout, Braam van Huyssteen Voor: Elizma Beyleveld, Melissa Vorster [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/OHS-VRL-2018.jpg” alt=”Hoërskool Outeniqua VRL…

Dee-Effers kraai koning by Tygerberg Eisteddfod

Een van DF Malan se fotoklublede, Gerhard Erasmus (Graad 11) het met die louere weggestap tydens die Tygerberg Eisteddfod se prysuitdeling wat Woensdagaand, 16 Augustus, plaasgevind het. Hy is as…

HS Strand Musiekprestasies

HELDERBERG EISTEDDFOD AUGUSTUS 2017  Die volgende leerders neem vanjaar deel aan die Helderberg Eisteddfod in hul onderskeie afdelings en presteer soos volg: Klavier: Lisa Wesstraat 1Silwer+ Suzaan Eybers 1Goud Ariana…

Laerskool Outeniqua vaar goed in die Eisteddfod.

Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem.  Mia…

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod.  Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua het ‘n eerste plek (Graad 6) behaal in die Distriks Kompetisie van die WOW Spelfees.  Sy dring deur na die Wes-Kaap Provinsiale Kompetisie wat in…

Point High School – Mossel Bay Junior Town Council for 2018

Mossel Bay Junior Town Council for 2018 – Ons leerders het baie goed gevaar en Punt het uitgeblink met Amy Corkhill gekies as Junior Mayor, Bea Wilson as Junior Deputy…

Laerskool Hendrik Louw Skolenuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Louwtjies Got Talent wenners: 1e plek:  Mike Wang 2e plek:  Blame it on the boogy 3e plek:  Dancing Divas [/et_pb_text][et_pb_image…

Leerders van Worcester Primêr deur na WOW-spelfees

Leerders van die Primêre Skool Worcester is deur na die WOW-spelfees.

Hoërskool Punt se leerders het begin met rekordeksamen.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons graad 12-leerders se rekordeksamen het vanoggend gebring en die res van ons leerders is in ‘n toetsreeks. Die nuus is dus nou effe minder…

DF Malan Musiek

Twee van ons koperblaasspelers, Wilmar Niehaus (tromboon) en Zak Retief (Franse horing) het die afgelope kwartaal na keuring aan die Johann Voskompetisie en Pieter Kooijkompetisie deelgeneem. By lg. kompetisie moes…

Camps Bay High School Grade 11 Fashion Show.

Book your tickets NOW! Grade 11 Fashion Show, Friday and Saturday 8 & 9 September 2017!

Hoërskool Nelspruit wen al hul debatte

Twee senior en drie junior NHS-debatspanne het op 25 Augustus 2017 aan Afriforum en Beeld se Dink

Hoërskool Nelspruit stel hul wetenskap vernuf ten toon

NHS se gr.10’s het op Woensdag 26 Julie 2017 hul wetenskapvernuf ten toon gestel tydens NHS se

DF Malan Studenteraad vir 2018

DF Malan is besonder trots om ons Studenteraad vir 2018 aan te kondig. Baie geluk aan hierdie puik groep jong leiers. Foto: Agter: Liza Hugo, Jacques de Vos, Ulrich van…

Matrieks slaggereed vir die groot wêreld wat wink

Op Maandag, 21 Augustus 2017, is elke matrikulant van Hoërskool Langenhoven aan ‘n onderhoudsituasie met drie volwasse ondervraers, blootgestel.

Hoërskool Outeniqua ken Erekleure toe aan matrieks

Hier verskyn die matriek-slimkoppe van Hoërskool Outeniqua. Hierdie leerders het onlangs die skool se

Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Nuwe leierskapstrukture skep meer leerderleierskap geleenthede Dit is vir ons hier by Hoërskool Strand ‘n nuwe fase van leierskap. Daar het die behoefte ontstaan om…

Abeille Ruche School – Technology

Grade 7 pupils buildings circuits in Technology

Abeille Ruche School Grade 3 pupils learns more about the planets

It’s out of this world in grade 3 as they learn about the planets

Abeille Ruche School news

Thank you to our grade 4 pupils for putting on a lovely assembly for us this week

Laerskool Jan van Riebeeck kuns uitstalling

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Graad 7 Leerders – kuns uitstalling Die graad 7-leerders van Laerskool Jan van Riebeeck het met groot oë na die…

Learners do Heart Dissection

Pietermaritzburg Girls’High School’s grade 11 learners do Heart Dissection:  Pietermaritzburg Girls’ High

Hoërskool Outeniqua blink uit op Eskom Ekspo

Die volgende leerders het op Vrydag 11 Augustus aan die Eden Distrik Eskom Ekspo deelgeneem. Hulle het 5 Brons  ( 60-69%), 1 Silwer ( 70-79 %) en 1 Goue (…

Learners shine in Spelling Bee competition

Learners of the AF Louw Primary School in Stellenbosch shine in Spelling Bee competition. A number

Dassie presteer in Ekspo

Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Vrydag, 11 Julie

DF Malan mag maar praat.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] DF Malan se debat- en redenaarsprekers het die afgelope maand verskeie seges gehad. By die landwye ATKV-debatsfinaal het Neal Malan,…

Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne

Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…

Kayla Wolmarans of Outeniqua Primary

Kayla Wolmarans, a grade 6 learner of Outeniqua Primary has entered a creative writing competition, an initiative of the WCED.  Her story was chosen as one of the top 3…

Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek

Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus. By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors. Voor: Megan Terblanche,…

Laerskool Outeniqua – Wiskunde en Wetenskap nuus.

McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha).  Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as…