)
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA).

Greenfields Primary School – Student of the week  

Student of the week  ~ 4 August 2017 Well done, Groovy Greenies!

Bishop’s College – National Science Olympiad

A number of our boys have again performed exceptionally well in this year’s National Science Olympiad. The competition included almost 40 000 learners from across the nine provinces in South…

HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Suidooster-redaksie van 2017 het aan die begin van die jaar besluit om die skoolkoerant na ‘n tydskrif aanlyn te verander.  Die eerste uitgawe van die Suidooster-tydskrif is Vrydag, 4 Augustus aan die…

Hoërskool Nelspruit vaar uitstekend in Afrikaanse Olimpiade

Baie geluk aan Cecelia van Zyl en Liesl Hartley wat onderskeidelik eerste en tweede in Mpumalanga

Nelspruit HS in Top 20 Afrikaanse skole met Wiskunde en Afrikaans

Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum se twee vakverenigings, nl. die Vereniging vir

Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Kurt-Harley-Ambassadeur-vir-HS-Strand-4.jpg” alt=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” title_text=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff”…

DF Malan behaal goeie punte op die eisteddfod

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Bel Canto Bekoor: Bel Canto is DF Malan se dogtersêrgroep. Hulle rig hulleself af en het 92% op die Tygerberg eisteddfod behaal. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/DF-Malan-behaal-goeie-punte-op-die-eisteddfod-1.jpg”…

Top akademiese presteerders – HS Strand 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ek heg die top akademiese presteerders se foto’s aan.  Dit is hul uitslae na die afgelope Junie-eksamen. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text Pètra…

PRESTIGE TOEKENNINGS VIR TWEE UITSONDERLIKE WOORDKUNSTENAARS

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Twee leerders, Ansela Burger (gr.12) en Derik Nortje (gr. 9) is Vrydagaand, 28 Julie, na die pryswennerskonsert genooi. Derik het…

Dee-Effers skitter in Taalbond

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Leerders van Hoërskool DF Malan het vanjaar weer puik gevaar in die Suid-Afrikaanse Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. Die eksamen het gedurende…

Hoërskool Jan van Riebeeck skole nuus

Baie geluk aan Emil van der Walt (heel links) wat deel was van die Suid-Afrikaanse span wat tydens die vakansie aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Rio deelgeneem het. Die…

DF Malan skole nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Simon Steyn (Graad 8) het aan die Nasionale Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Hy het 4 goud-, 4 silwer- en 1 brons-medalje…

DF Domineer Bloemfonteinse Opstelkompetisie

DF Malan het weer sy stem dik gemaak met die landwye opstelkompetisie. In die Junior Afdeling is skoonskip gemaak: Mila de Villiers (Eerste); Karen Vergeest (Tweede) en Ila Alberts (Derde).…

Pietermaritzburg Girls High School – Gold stars

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 Life Sciences girls prove that you are never too old get to a gold…

PRESIDENT’S AWARD FOR YOUTH EMPOWERMENT

Bryan Pather of Glenwood High School in Durban,has been awarded the Bronze Certificate of the President’s Award. The President’s Award for Youth Empowerment is a full member of the Duke…

Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup by DF Malan gehou

Tydens die naweek van 20 – 21 Mei 2017 is die Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup deur vier aanbieders van Amerika, Switserland, China en Suid-Afrika by DF aangebied.…

Hoërskool Robertson het puik presteer by die redenaars

Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders. Hulle is:…

DF Malan se Dink of Sink

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hierdie funksie is die hoogtepunt van kultuur jaarliks en word deur mnr. Gert Visser gereël. AfriForum borg hierdie funksie en hul bydrae word besonder waardeer.…

DF Malan – UCT Wiskunde Olimpiade

Baie geluk aan (agter van regs na links) Heinrich Crous, Neal Malan, (voor van regs na links) Arnold Hattingh, Renke Lorio en Daniël Hugo. Hierdie leerders het na die tweede…

Outeniqua Primary celebrated Ascension Day

Outeniqua Primary celebrated Ascension Day on 25 May 2017 with a special assembly.  Mr Rudi Steyn brought us a lovely message and object lesson and Mr Michael van der Walt…

Laerskool Outeniqua se leerlinge besig om probleme te probeer uitsorteer.

Stephanie Kolbé (voor) en Lizanne Pretorius (agter) van Laerskool Outeniqua probeer om uit te sorter hoe ‘n tangram werk tydens die AMESA Wiskunde Pretdag by Laerskool Outeniqua

Hoërskool Punt-prefekte geniet die nuwe vergaderplek.

Punt se prefekte is bevoorreg om hul eie lokaal te he waar hulle gedurende pouses, voor en na skool kan kuier/werk: Oom Willem Koekemoer se ou voorgeskrewe boekstoor verander na…

Laerskool Outeniqua skole nuus

Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…

Hoërskool Punt verower puik tweedeplek in die Wes-Kaap

Twee  van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad aan die  Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema…

Hoërskool Strand – Nuus

Op Vryheidsdag, 27 April 2017, het Eendrag Manskoshuis in Stellenbosch ‘n Leierskap Ontwikkelingsfunksie aangebied en ek en ‘n medeleerder, Nicky-Louise Byrne het die geleentheid gekry om Hoërskool Strand te verteenwoordig.…

Laerskool Outeniqua neem deel aan ATKV-redenaars in Oudtshoorn.

Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian Hattingh (deur na die semi-finale rondte), Lizaan Brand, Petro Marié…

Loumari Müller – NEDBANK / WKOD OPSTELKOMPETISIE

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Loumari Müller, graad 12-leerder en Hoofdogter van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het uit 26 finaliste van ‘n ekonomiese opstelkompetisie, ‘n tweede plek behaal.…

HS Strand se nuutverkose VRL

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Volgende 3 lede van HS-Strand is verkies as VRL. Hierdie lede is in gr.8. Ebert Wessels, Derik Nortje en…

Twee van Hoërskool Punt se leerders neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.

Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel. Vanjaar se tema handel…

Hoërskool Punt – Ekonomie Opstelkompetisie

Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied.  Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”. Die graad…

POINT HIGH SCHOOL: 2016 MATRICULANTS

After having their examination papers remarked, several of Point High School 2016 candidates received better marks. In the 70% and higher category: Renata Booyens Fisiese Wetenskappe A  (now has 7…

HSP was bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry

HSP se Verbuikerstudie studente was weereens bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry. Me. Annemarie Fick, dosent by die Hotelskool, het voornemende gr. 11- en 12-studente kom…

PIETERMARITZBURG ST CHARLES COLLEGE LEARN HEALTHY HABITS

The Junior Primary boys got to learn about healthy habits and their bodies. The interactive show had the boys learning, singing and dressing up! Thank you to Andre from Educate…

Hoërskool Punt spog met uitstekende matriekuitslae vir 2016.

Uit ‘n groep van 224 behaal ons ‘n 98.7% slaagsyfer. 84,4% van die leerders slaag met vrystelling. 26 Leerders behaal ‘n A-gemiddeld en 48 leerders ‘n B-gemiddeld. Die groep behaal…

Die Matrieks van HS Strand trek soos sprokieskarakters aan.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HS Strand het elke jaar aan die begin van die jaar die tradisie waar die Matrieks soos ‘n sprokieskarakter aantrek. …

Ons Kuikens (gr. 8’s) het reeds ‘n besige eerste skoolweek agter die rug

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto’s van die gr. 8-leerders by HS Strand asook die Arende se gelukbringer wat wys dat die leerders vanjaar nog hoer gaan vlieg. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column…

St Ursula’s High School is extremely proud to announce our Leadership Body for 2017.

BR: Kyle Pretorius, Tyler Peters, Ivan Hall, Calvin Dos Ramos, Keith Mlambo, Samantha Moyo. MR: Brandon Steyn, Savannah Sellschop, Zahra Varachia, Tanweeer Jeena, Nkanyiso Nene, Mpho Mosia. FR: Tumelo Moabelo,…

Hoër Landbouskool Oakdale – Erken Prestasies

Die Hoër Landbouskool Oakdale het tydens die jaarlikse erkenningsgeleentheid aan 228 leerders erkenning gegee vir akademiese prestasie gedurende 2016 verwerf. Agri Expo het ? bedrag van R25 000 geskenk wat…

Sans Souci Art

Sans Souci’s art pupils recently participated in The White Rose Project at the Holocaust Museum. The event boasted 75 entries from 17 schools across the Western Cape. Well done to…

The Grove Primary School – Grade 7 English Informative Presentation

Grade Sevens have been working on these presentations for most of the third term. The top twelve were chosen to speak in front of a panel of judges, from these…

Hoërskool Strand – GR. 12-Uitslae 2016

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] 100% slaagsyfer: 188 kandidate slaag 14 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (7%) 30 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (16%) 58 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (31%) 188 kandidate…

Laerskool Vredendal se 2017 graad-1’s het kom kuier by hulle nuwe klasse

Laerskool Vredendal se 2017 graad-1’s het kom kuier by hulle nuwe klasse

Capricorn High School – School captains hand over the school colours at the Valedictory Parade.

School captains hand over the school colours at the Valedictory Parade. In front are Tshepo Mashele and Pheladi Letsoalo. At the back are Nthikeng Letsoalo and Mapula Maluleke. POLOKWANE –…

HTS Witbank se Artium Kunsfees Trofee Wenner

Nadine van der Walt is onlangs aangewys  as HTS Witbank se Artium Kunsfees Trofee Wenner –Fotografie. Ons is baie trots op Nadine.

Laerskool Middelburg – EE3 leerlinge het sommer vroeg-oggend op 9 November hulle sertifikate ontvang!

Laerskool Middelburg se EE3 leerlinge het sommer vroeg-oggend op 9 November  hulle sertifikate ontvang!

St Albans College – FINAL MATRIC CHAPEL SERVICE

On Tuesday our matrics attended their final chapel service with Tshedza Magugumela, Joshua van Heerden and Luke Rosenberg leading and delivering heartwarming messages and thanks to the College. The College…

Point exceed in the Global Travel and Tourism Competition

Every year, the GTTP is running a Research Competition for Tourism learners in South African High Schools. The purpose of the competition is to provide learners the opportunity to conduct…

Vredenburg Hoërskool – VRL 2017

Baie geluk aan almal wat verkies is tot die VRL 2017. Ons glo julle gaan ons se naam hoog hou. Net die beste gee voldoening! Agter (Van links na Regs): I-Ben…