Baie geluk aan Cecelia van Zyl en Liesl Hartley wat onderskeidelik eerste en tweede in Mpumalanga gekom het in die onlangse Afrikaanse Olimpiade! Cecelia wen R1000.

Ook onder die top 20 in die provinsie is:

Mia Erasmus

Mia Schmidt

Theresa-Louise Brink

Gerhard van der Merwe

Mariska Taljaard

Melandi Lourens

#nellietrots

Op die foto bo is Cecelia en Liesl.

Become a Sponsor