Baie geluk aan almal wat verkies is tot die VRL 2017. Ons glo julle gaan ons se naam hoog hou. Net die beste gee voldoening!
Agter (Van links na Regs): I-Ben Liebenberg; Sonika Kleynhans; CP Nunez; Inga Mpusula; Brandon Gordon; Franco van Graan; Jayson Dyers; Andries Bester; Gideon de Beer;
Middel (Van links na Regs): Mareli Meiring; Rianda du Plooy; Lindy Botes; Tracey-Lee Boltman; Juané van Dorp (Hoofdogter); Bernadette Pedro; Sbashle Ntuli; Jaco Papenfus (Hoofseun); Keanan van Wyk
Voor (Van links na Regs): Caryn Shaw; Oreal Lawrence; Mariska Mouers; Lauren Lakay
Become a Sponsor