Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ān uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Goue medalje vir Jaime – PrimĆŖre skool Outeniqua
Goue medalje vir Jaime. Goue Glorie vir Jaime Swanepoel en die Oaks Weskaap-span! Jaime Swanepoel, leerder van PrimĆŖre Skool Outeniqua in George, was deel van die Oaks Weskaap-netbalspan wat met…
SA Schools Hockey Nationals – Point High School
SA Schools Hockey Nationals. Catherine-Lee Gouws from Punt High School, Mossel Bay shines for Eden Hockey at the SA Schools Hockey Nationals. The energy is electric at the SA Schools…
SWD Superliga Krieket – Langenhoven Gimnasium
SWD Superliga Krieket. Gimmies skitter in SWD Superliga! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is ongelooflik trots op twee van sy krieketsterre wat onlangs hul merk gelaat het op die SWD Superliga krieket-toneel.…
Genius Olympiad – HoĆ«rskool Outeniqua
Genius Olympiad. Internasionale Erkenning vir Outeniqua-leerder by Genius Olympiad. Vrydag, 13 Junie, was ān heuglike dag vir die deelnemers aan die Genius Olympiad. Die prysuitdeling het in volle swang plaasgevind.…
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium
Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Punt is trots op Matth Domingo
Skolehokkie. HoĆ«rskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…
Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…
SWD U16 Girls Rugby – Point High School
SWD U16 Girls Rugby. Point High School, Mossel Bay, is excited to announce that Elizka La Grange has been chosen for the SWD U16 Girls Rugby Team! Sheāll proudly represent…
Skaak – HoĆ«rskool Punt
Skaak – Reuben Daniels, is ān graad 11 leerder en ‘n talentvolle skaakspeler van HoĆ«rskool Punt. Hy het die afgelope naweek sy skaak-vaardighede ten toon gestel tydens die Western Cape…
Nasionale Skoolorkes – HoĆ«rskool Outeniqua
Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan…
Streek- en Provinsiale Netbalspanne – HoĆ«rskool Punt
Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…
Eden Netbalspanne – HoĆ«rskool Outeniqua
Eden Netbalspanne. Foto, Voor: Reese Reyneke, Nelbi Slabbert, Jade de Jager. 2de ry: Tokara Avis, Ashlynne Smith, ShadĆ© Canary, Izania van Sandwyk. 3rde ry: Joy Mert, JazĆ© van der Walt,…
Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer
Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, TamerĆ© Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel…
Independent Schools Hockey Festival – York High School
Independent Schools Hockey Festival. York High School, George, U16A boys hockey team represented York with pride at the prestigious Independent Schools Hockey Festival in Pietermaritzburg. Facing top schools like Bishops,…
Western Cape Netball trials – York High School
Western Cape Netball trials. Tylah Hector, learner of York High School in George, has been selected for the Eden and Central Karoo Netball Team. She has also advanced to the…
Duathlon Race – Point High School
Duathlon Race. Three learners from Point High High School and members of the Bayethe Multisport Academy competed in the first Duathlon Race hosted by Eden Triathlon on 13 April. These…
AJ Sportweek Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer
AJ Sportweek Netbal. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, se o.15A netbalspan het met hul ongelooflike oorwinnings tot dusver hul plek in die semi-finale verdien. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s…
AJ Sportweek Hokkie – HoĆ«rskool Punt
AJ Sportweek Hokkie. HoĆ«rskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 ā 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 ā 31 Maart Dogters:…
Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium
Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3…
Schools Hockey – Curro Mossel Bay learner excels
Schools Hockey. Curro Mossel Bay’s very own Kasandra van Alphen continues to make waves in her schools hockey career. Kasandra has been selected for the U14 Eden IPT team. She…
Junior SA Rolbal – Langenhoven Gimnasium
Junior SA Rolbal. Vier leerders van Langenhoven Gimnasium is gekies om Eden by die 2025 Junior SA Rolbal Nasionale Toernooi in Bloemfontein te verteenwoordig. Die toernooi vind vanaf 29 Maart…
Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote HoĆ«rskool
Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…
Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
Mossel Bay Chess – Point High School
Mossel Bay Chess. Photo: Front: Chris De Jager, Keanu Daniels, Reuben Daniels, Dylan Felix, Raynier Claassen, Neith-Lynn Moos, James McCreedy. Back: Luke Bosman, BJay Kiewiet, Gebhardt De Lange, Jonathan Van…
SOS Merietetoekenningsfunksie – HoĆ«rskool Punt
SOS Merietetoekenningsfunksie. Tydens die SOS Merietetoekenningsfunksie is die Toppresterende skole in die land, in die Departement Basiese Onderwys se NSS-eksamen vir 2024 vereer. Die skoolhoof, mnr. Adolf Gouws, het die…
Eden Sentrale Karoo Distrik – HoĆ«rskool Punt
Eden Sentrale Karoo Distrik. Op 14 Februarie is HoĆ«rskool Punt vereer tydens die Eden Sentrale Karoo Distrik se toekenningsgeleentheid vir uitmuntende akademiese prestasies. Die skool het die volgende toekennings ontvang:…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Bredasdorp
Hoofseun 2025. Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Zaid Hendricks,…
Loop-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Punt atleet skitter
Loop-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ān skitterende vertoning in diskus het sy…
Atletiek SWD – HoĆ«rskool Outeniqua
Atletiek SWD. Ses atlete van Hoƫrskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus:
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Robertson
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Punt Mosselbaai
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers van verskeie skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en ons gesels vandag met DanĆ©…
Interhuis-atletiek 2025 – HoĆ«rskool Punt
Interhuis-atletiek 2025. Tydens HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, se Interhuis-atletiek 2025, het die volgende vier atlete uitstekend presteer: Punt se Blouspan wat die Atletiekbeker gewen vir die meeste punte Ć©n deelname. Die…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer met Hoofleiers van skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en gesels vandag met die Hoofseun 2025…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven Riversdal
Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock hierdie jaar weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Mila Viljoen, Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Langenhoven,…
Inter Distrik Gala – HoĆ«rskool Punt
Inter Distrik Gala. Drie leerders van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, Ewald Swanepoel, Melissa Kuun en Ettienne van Niekerk het Eden verteenwoordig by die Inter Distrik Gala in George. Die geleentheid…
Interpro-tennistoernooi – HoĆ«rskool Punt
Interpro-tennistoernooi. Twee tennisspelers van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15), neem vanaf 9 tot 12 Januarie deel aan die Interpro-tennistoernooi in Pretoria. Meer…
Internasionale Kushengel Gala – HoĆ«rskool Punt
Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen NamibiĆ«. Rossouw het…
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. As kaptein van…
Provinsiale krieketspanne – HoĆ«rskool Outeniqua
Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf
Sayess Nasionale Kompetisie – HoĆ«rskool Outeniqua
Sayess Nasionale Kompetisie. HoĆ«rskool Outeniqua Graad 9 leerder, Brink van Zyl, het onlangs aan die Sayess Nasionale Kompetisie (šš°š¶šµš© šš§š³šŖš¤š¢šÆ š š°š¶šµš© ššÆšØšŖšÆš¦š¦š³šŖšÆšØ šš¤šŖš¦šÆš¤š¦ ššŗš®š±š°š“šŖš¶š®), van šŖššššš šš¤šŖš¦šÆš¤š¦ šš°š¶šÆš„š¢šµšŖš°šÆ, deelgeneem. Hy…
Gala-aand van Ink – HoĆ«rskool Bredasdorp
Gala-aand van Ink. Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is…
Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Outeniqua leerder presteer
Wetenskap Ekspo. Janelle Greyling, leerder van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het in 2023 aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem. Tydens die ekspo het die Departement van Water en Sanitasie leerders geĆÆdentifiseer…
Boland Girls Cricket Capping – Paarl Girls’ High
Boland Girls Cricket Capping. Two girls from Paarl Girls’ High, Kirsten Hall and Janel Steenkamp, attended the Boland Girls U.16 Cricket capping ceremony on Friday evening in Stellenbosch. The team…



























































