Nuwe onderwysers sluit aan by Stulting-familie
Laerskool Stulting, Humansdorp, verwelkom Me. Nicole de Raedt, Mnr. Heri Alers, Me. Chantell Deetlefs, Mev. Carin Davis en Shené Engelbrecht in hul midde. Agter vlnr: Me. Nicole de Raedt, Mnr.…
Stulting vier Wêreldbiddag vir vroue
Vrydag, 1 Maart, het Laerskool Stulting Wêreldbiddag vir vroue gevier. Dit was die 89ste viering van hierdie tipe biddag in Suid-Afrika. Dit was die vroue van Slovenië se beurt om…
Stulting o/13 rugbyspan spitbraai
Die o/13 rugbyspan van Laerskool Stulting het ‘n groot spitbraai gehou ter insameling van hulle toer na Ricbeeck-Kasteel. Die ma’s en pa’s het met groot entoesiasme ingespring met die reëlings!…
Stulting leerders prestreer by interskole swem-gala
Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse interskole swem-gala gehou by Hoërskool Nico Malan. Ten spyte van die wind en reën het die leerders uitstekend gevaar en altesaam 3 rekords verbeter.…
Laerskool Stulting Perdespring
Simone Dechamps het tydens die ‘Preminary test’, wat op 4 Februarie by Homestead gehou is, vir vlak 1 sowel as vlak 2 ‘n 1ste plek behaal. Simone het ook op…
Laerskool Stulting Boogskiet
Edrich Welch is nie ‘n knaap met wie jy sommer sukkel nie! Hy kan goed mik en mis nie graag ‘n teiken nie. Tydens die onlangse fun shoot wat by…
Stulting Primary School Chess championship
Cayline Carolus from Stulting Primary has been chosen to participate in the 2019 SAJCCC. This event was hosted by the Youth Commission under the auspices of Chess SA.
Laerskool Stulting se krieketspan onoorwonne
Stulting is baie trots op hul o/11 krieketspan van wat tot dusver al 4 hul hul wedstryde oor die afgelope tyd gewen het. Die uitslae: · Wen teen Victory Christian…
Laerskool Stulting vier Paasfees
Die verhaal van Paasfees is sekerlik een van die mooiste verhale van liefde en genade! Vir ons as Christene is dit van die belangrikste paar dae van die jaar. Dit is…
Oos-Kaap Netbalspan
Caylin Young en Chrisna Sterley van Laerskool Stulting het aan die Oos-Kaap se finale netbalproewe deelgeneem, waartydens Chrisna in die Oos-Kaap o/13 netbalspan opgeneem is. Twee van Stulting se onderwysers,…
Laerskool Stulting rugby en netbal presteer
Die afgelope naweek het Laerskool Stulting se netbal- en rugbyspanne teen verskeie spanne kragte gemeet. Die o/11 rugbyspan sowel as die o/13 netbalspan het albei goue medaljes verower by Laerskool…
“Word Riders” besoek Laerskool Stulting
Die “Word Riders” het Laerskool Stulting in Humansdorp besoek om Bybels aan die Graad 7-leerders uit te deel.
Laerskool Stulting onderwysers slaag noodhulp-kursus
Is jy dalk in nood? Stukkende knieë, verstuite vingers of dalk ‘n maag wat pyn…? Wel hier is ‘n paar slimkoppe van Stulting wat jou kan help! Agter vlnr: Mnr.…
Laerskool Stulting-onnies word dramaties
Me. Nicole De Readt en Me. Vicky van Wyk het die afgelope week ‘n 3-dag slypskool oor drama bygewoon. Die slypskool was deur die ATKV aangebied waartydens onderwerpe soos regie…
Laerskool Stulting o/9 netbalspan
Soms is dit net lekker om so bietjie verspot te wees voor ‘n wedstryd sodat die senuwees kan bedaar. Foto bo: Stulting se o/9 netbalspan saam met hulle afrigter Me.…
Laerskool Stulting se hoofleiers bederf
Harde werk moet mos beloon word of hoe? Laerskool Stulting se hoofleiers word so bietjie bedref met heerlike melkskommels.
Laerskool Stulting hou ope-oueraand
In groot afwagting het Stulting-ouers uitgesien na die kodering en robotika ope-oueraand wat op 9 April by Laerskool Stulting in Humansdorp gehou is. Die doel van die oueraand was om…
Laerskool Stulting hou speletjiesdag
Soos altyd vier Laerskool Stulting in Humansdorp, jaarliks hul verjaarsdag met ‘n speletjiesdag. Boonop is hierdie ook nie sommer enige verjaarsdag nie, maar dit is die skool se 80ste verjaarsdag…
Laerskool Stulting leerder neem deel aan Ironkids
Janika Nell, ‘n gr. 3 leerder van Laerskool Stulting, het die afgelope naweek aan die Ironkids kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het ‘n medalje ontvang vir die voltooiing van…
Laerskool Stulting skut skiet medaljes los
Edrich Welch, ‘n leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het die 7de April ‘n ABO (African Bowhunting Organisation) ‘shoot’ gedoen. Met ‘n telling van 189 en 7 ‘superkills’ kwalifiseer hy…
GWK / Laerskool Stulting veeveiling
Die GWK /Laerskool Stulting veeveiling het op 27 Maart plaasgevind. Stulting bedank graag ouers en vriende van die skool wat beeste geskenk het. ‘n Groot dankie ook aan GWK vir…
Laerskool Stulting toer na Riebeek Kasteel
Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp is altyd reg vir ‘n uitdaging en geniet graag ‘n toer, al beteken dit dat hulle hul vakansie daarvoor moet opoffer. Die afgelope vakansie…
Hoërskool Adamantia by ATKV Redenaars 2019
Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het op 6 April aan die ATKV Redenaars eerste uitdunrondte deelgeneem te Laerskool Newton. VOORBEREID: Ané Claassens, Lefran Smith en Anke Vosloo…
Van Addies se Kombuis tot Naples, Florida
Tamzin Hewitt, oudleerder van Hoërskool Adamantia wat in 2017 gematrikuleer het, is tans ’n student by die F.B.I (Food and Beverage Institute) kookskool in Bloemfontein. Sy het haar “Hot Kitchen”…
Hoërskool Punt speel veilig met mondskerms
Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste rugby en -hokkiespanne gaan voortaan met mondskerms speel. Dr. Geber Middel, oud-leerder en hoofseun van Hoërskool Punt, borg die mondskerms vir die spanne. Foto:…
Hoërskool Punt HYPI se Boekies vir Koekies projek
Leerders van Hoërskool Punt wat boeke of tydskrifte aan die HYPI-projek skenk, ontvang ‘n “cupcake” vir elke 10 boeke of tydskrifte wat hul bring. Verlede kwartaal se boeke en tydskrifte…
Brackenfell High School learner in Buffalo u/16 Rugby team
Clayton Kleinsmith, a grade 11 learner from Brackenfell High School went on tour with the Buffalo u/16 rugby team to Rovigo, Italy and took part in the 45th Aldo Milani…
Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SACOPA
Tarah Ibrahim (Gr 8) en Elmi Bruwer (Gr 10) van Hoërskool Robertson het vanaf 29 Maart tot 9 April, as deel van die WP-span, aan die SACOPA (SOUTH AFRICAN CHAMPIONSHIP…
Hoërskool Robertson leerders woon SAHA vlak 0 skeidsregterkursus by
Keenan Barnard, Diehan Drotschie, AJ Lotter, Carla Visser en Jade Van Deventer van Hoërskool Robertson het deelgeneem aan die SAHA vlak 0 skeidsregterkursus. Agter vlnr: Keenan Barnard en Diehan Drotschie…
Hoërskool Robertson o/14 leerders in Noord-Boland Shiraz span
Jana Waso, Hesta Bruwer en Cara Rossouw van Hoërskool Robertson se o/14 hokkiespan is verkies tot die Noord-Boland Shiraz span. Vlnr: Jana Waso, Hesta Bruwer en Cara Rossouw
Hoërskool Kalahari Meisieskrieket
Chené Lerm, Nately Eloff, Luané Schoeman en Lorika Krüger van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is vir die JTG-streek gekies om aan die winterweek deel te neem. Vlnr: Chené Lerm, Nately…
Hoërskool Kalahari rugbyspelers presteer
Byron la Meyer en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Akademie week O/18-span en Tatuhatsi Polelo is gekies vir die Valke week O/16-span. Foto bo:…
Hoërskool Kalahari krieketspelers in JTG/Pixley span
Hendré Nieuwoudt, Johan Erasmus, Casper du Plessis, Foster Lubbe en Zander Stevens van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die JTG/Pixley span om aan die winterweek deel te neem. Vlnr: Hendré Nieuwoudt,…
Hoërskool Kalahari Netbalspelers gekies vir Robyne
Elverentia van Wyk, Thatohatsi Selepe, Didintle Oats, Orabile Malope, Minka de la Rey, Leandri Serfontein en Kaylin van Heerden van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Robyne-span wat…
TROTSE AREND SWEM VERWOED
Martin Theron van Hoërskool Strand, het die naweek van 12-14 April aan die Eden Uitnodigingsgala in Knysna, as deel van CTMA se span, deelgeneem. Hy het aan twee individuele items…
Westering High learners volunteer at Ironman African Championship 2019
Westering High School learners flying the blue flag high at Ironman African Championship 2019 on Sunday, 7 April. Our 140 dedicated Ironman volunteers made Westering proud once again, some working…
Westering High learners volunteer at IronKids Africa 2019
Westering High School, Port Elizabeth, Ironkid volunteers making Westering proud! Some of their 140 dedicated IronKid volunteers making Westering proud once again this year. Many of these volunteers assisted at…
Hoërskool Strand leerder presteer in Laser Run byeenkoms
Alexander Smit van Hoërskool Strand het Sondag, 14 April, aan die Wes-Kaap Laser Run-byeenkoms te Glenwood House, George deelgeneem. Hy behaal ’n eerste plek vir seuns o/17 en verower ’n…
Hoërskool Strand leerder presteer in karate
Louie Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag,16 Maart, aan ‘n karatekompetisie by die Mbekweni Gemeenskap Sportsentrum in die Paarl deelgeneem. Hierdie was ‘n kwalifiseringskompetisie vir die UWKF African Cup…
Hoërskool Robertson Java Interschool Challenge
Hoërskool Robertson is betrokke by die Java wat gaan oor ‘n MTB en Trial Run. Daar vind ‘n interskole Challenge plaas wat ons soveel as moontlik skole betrokke wil kry…
Laerskool Hartenbos Atlete na SA Atletiekbyeenkoms
Laerskool Hartenbos is baie trots op hul atlete wat deelgeneem het aan die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston.
Grenville High School Top Achievers
Grenville High School, Rustenburg, announced their Top achievers Grade 8 for term 1. Photo above: Top achievers Grade 8
Hoërskool Robertson hou fondsinsameling
Hoërskool Robertson het ook ‘n fondsinsameling gehou en talle lede van die gemeenskap en buite die gemeenskap was betrokke, Dit het gegaan oor landelike beveiliging van Robertson waar hulle kameras…
Hoërskool Punt onder US se Top 100 skole
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het ‘n toekenning ontvang van die Universiteit van Stellenbosch as een van hul Top 100 voederskole. Hoërskool Punt is nommer 32 op die lys, op grond van…
Word Riders visit Union High School
There was much excitement at Union High School on Friday morning, 12 April, as a group of 31 motorcyclists – the Bible Society of South Africa’s Word Riders – arrived…
Union Preparatory School Face tiles, a mosaic of memories
For the past few years, little square photographs honouring the school’s Grade 4s, have been brightening the walls of Union Preparatory School. “The idea behind it is to show the…
Westering High School Derby vs Andrew Rabie High School
Westering’s 1st XV beat Andrew Rabie 29 – 24 at Andrew Rabie in a thrilling encounter. Westering clawed their way back after half time to secure the winning try in…
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson. Die uitslae is as volg: Rugby: Roberson eerste: 15B: 20 – 14 Gewen 15A: 29 – 25 Gewen 16A:…
Hoërskool Robertson Skaak
Skaakspelers Hanno Bothma, Johan Coetsee en Craig Rossouw (almal 0/15) is opgeneem in die Kaapse Wynland skole skaakspan. Hulle neem van 3 – 5 Mei deel aan die Wes-Kaap Skole…
Hoërskool Robertson netbalspelers in Kaapse Wynland-Noord Netbalspanne
Netbalspeelsters Marine Perold (o/15), Linry Johnson (o/17), Lynn Marthinus (o/18) en Michelle Burger (o/16) van Hoërskool Robertson, is opgeneem in kaapse Wynland–Noord Netbalspanne. Hulle gaan op 26 April aan die…














