)
Worcester Primary School Cross Country

Muneeba de Bruyn (gr.5) from Worcester Primary School, participated in the Cross Country Trail 5 on the 28th of July. She came first in her age group. Congratulations, Muneeba!

Primêre Skool Worcester leerders kry goud by WOW Spelfees

Imari Genade (gr.5) en Christiaan Genade (gr.7) van Primêre Skool Worcester, het Saterdag, 27 Julie, albei eerste plekke (goue medaljes) verwerf by die WOW Spelfees, Breedevallei Kringfinaal. Hulle gaan nou…

EHS-redenaars deur na Mpumalanga-finaal

Voor vlnr: Elizia van Heerden, Johnke Prinsloo en Anke van Biljon Agter vlnr: Leandri Viviers en Marni Prinsloo Baie geluk aan die Hoërskool Ermelo leerders, Johnke Prinsloo (graad 8), Anke…

Ligbron neem deel aan die ATKV Tienertoneel

Ligbron se groep leerders wat vanjaar aan die ATKV Tienertoneel deelgeneem het. ‘n Groep leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die ATKV Tienertoneel kompetisie deelgeneem…

Liggies se Simone neem deel aan die Nas ATKV Redenaarskompetisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op hul hoofdogter, Simone Stapelberg, wat die afgelope naweek aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem het wat in Kaapstad plaasgevind het. Simone…

Errie-Landbouleerders besoek Bul-veiling

Van die EHS-landbouleerders wat nuuskierig dop hou wat gebeur tydens die veiling. Op Woensdag 31 Julie het die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo die Oos-Tranvaalse Bul-veiling te Ermelo Skougronde bygewoon.…

EHS spog met nuwe Wetenskap-onderwyser

Hoërskool Ermelo is trots om me. Carina du Plessis te verwelkom as nuwe Wetenskap-onderwyser. Sy kom oorspronklik van Stellenbosch waar sy destyds haar Honneurs- en Meestersgrade in Wetenskappe behaal het.…

EHS se o/14- en o/16A-Hokkiespanne val vas

Voor vlnr: Landi Erasmus, Jaclyn Venter en Rebecca Cloete  Middel vlnr: Inge van der Walt, Anzé Mentz, Nathalie Nel, Inge Greyling en Therize Reichert Agter vlnr: Zané du Plessis, Simoné…

Laerskool Park bied aan “The Show”

By “The Show“, aangebied deur Laerskool Park van Mosselbaai, kry Berta die Baardvrou en Triple XL se lewens ‘n nuwe betekenis as hulle vir PT Barnum ontmoet. En wat is…

New Hanover Preparatory School Athletics

The athletics season is in full swing at New Hanover Prep! This time of year sees their athletes competing in the various athletics events and meetings. Their Inter-house Athletics day…

Treverton College involved in two significant cultural events

Treverton College, Mooirivier, pupils and staff were involved in two significant cultural events on Friday 26 July. The first was the Gandhi / Mandela symposium, in which learners and facilitators…

Hendrik Louw Primary’s Ladies Club – Defence classes

The Ladies Club from Hendrik Louw Primary School, was lucky enough to get Jess van Zyl, director of Metatron International Consulting, back to come teach the Gr 6 and 7…

GLENWOOD HIGH VS MARITZBURG COLLEGE RUGBY

On Saturday, 3 August, Glenwood High School, Durban, tackled Maritzburg College in a pulsating derby on Goldstones in front of a huge crowd, as Maritzburg College celebrated their Reunion Day.…

Hoërskool Noord-Kaap neem deel aan SA Literacy Ass Public Speaking

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar vir die eerste keer aan die South African Literacy Association Public Speaking Competition deelgeneem. Twee leerders van HNK, Thatto Tshipo en Rethabile Sindi, het na…

Errie-skuts op pad na SA’s

Voor vlnr: Renel Swanepoel, Pieter de Beer, Hendrea van Zyl en Emma Stevens Agter vlnr:) John-Henri van Zyl, Reinhardt Vorster en Herman Holtzhausen. (Dehandri Morkel is afwesig tydens neem van…

Hoërskool Noord-Kaap in nasionale rondte van die ATKV-redenaars

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vanjaar 5 leerders gehad wat na die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Twee van hierdie leerders het ‘n besondere prestasie behaal deur tweede in…

Vyf Erries eindig in MPU-top 20 Senior Afrikaans Olimpiade

Voor vlnr: Jané Willemse en Daniel van der Merwe. Agter vlnr: Leandri Viviers, Leané von Wielligh en André Strauss Die graad 10 – 12 leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem…

Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan

Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan. Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus, aan…

Ligbron atlete neem deel aan eerste landloop-liga

Masibulele Mndebele wat eerste in die senior meisies-afdeling geëindig het. Die eerste amptelike landloop-liga het op Woensdag, 31 Julie, te Delmas plaasgevind. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete het…

Vyf Liggies gekies vir Mpumalanga skietspan

Die Liggie skuts wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga skietspanne staan (v.l.n.r.): Liza Giliomee (spanbestuurder), Sophia Giliomee en Sumé Snyman.  Voor sit (v.l.n.r.): Erenst Botha, Morné van Aswegen en…

Ligbron 1ste en 2de dogters-krieketspanne sê mekaar die stryd aan

Die eerste- en tweede dogters krieketspanne van Ligbron kort voordat hulle mekaar die stryd aangesê het as deel van hulle liga verpligtinge. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se eerste dogters-krieketspan…

Ligbron Krieketspanne skop seisoen af

Die eerste krieketspan kort na hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die tyd vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se krieketwedstryde het aangebreek en die Liggies het die seisoen goed afgeskop.…

Hoërskool Cradock beleef puik interskole

Dit is lekker om Inter skole te wen Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Cradock en Gill Kollege het op 26 en 27 Julie plaasgevind. Dit was ‘n ekstra-spesiale naweek vir…

Uppie bied Groot sport tydens Groot Interjol

Hierdie naweek, vanaf 8 Augustus, bied Hoërskool Upington weer die jaarlikse derby tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld. Opwinding heers al seker die afgelope maand oor dié groot ontmoeting en…

Laerskool Staatspresident Swart leerder se pad na bo

Vlnr: Martha Mtsweni, Ena van den Berg, Lily Mtsweni en Lené van den Berg. Fotograaf: Izak de Vries In Afrika is daar ’n sêding: dit neem ’n gemeenskap om ’n…

Seodin Primary School Cross Country

Seodin’s Primary’s Cross Country athletes participated in the second last AGW league for this season. The league was hosted by Kathu Primary School. Seodin’s athletes are on top form, running…

Laerskool Seodin maak geskiedenis

Dit is eerste keer in Laerskool Seodin, Kuruman, se 99 jaar bestaan dat hulle ‘n sokker-wedstryd speel. Buiten die geskiedenis wat gemaak is, het hul o/14 A sokkerspan 3-0 gewen.…

Kuruman Primary School celebrate Nelson Mandela day

The great Nelson Mandela once said, “There can be no greater gift than that of giving one’s time and energy to help others without expecting anything in return”. The learners…

Hoërskool Strand leerder verkies tot SA Gazelle toutrekspan

Francois Greyling, ‘n gr. 12-leerder van Hoërskool Strand, is vir die SA Gazelle toutrekspan verkies. Hy gaan Suid-Afrika by die Internasionale Klub Kampioenskap te Kuala Lumpur, Maleisië vanaf 24 Augustus…

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 9

Agter vlnr: Cecilia du Plessis, Christine Wright, Caitlin Nieuwoudt, Renier Snyman en Dedré Fielies Voor vlnr: Ané van Zyl, Rina Jacobs, Jaques Louw, Nadia Visser en Barend Wright.   Hoërskool…

Hartswater Primary Netball tour to Lamberts Bay

Hartswater Primary School enjoyed their annual netball tour to Lamberts Bay. Once again it was a weekend to remember. A big thank you to all the sponsors, teachers, bus drivers,…

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 11

Agter vlnr: Inge Coetzee, Adrian Coetzee, Jaunré Booysen, Theo van Rensburg en Abigail Smith  Voor vlnr: Shania Swartz, Margot van Zyl, Chanté Liebenberg, Kayla Wagenaar en Erika Badenhorst Hoërskool Hartswater…

Hartswater Primary Rugby tour to Lamberts Bay

Hartswater Primary School enjoyed their annual rugby tour to Lamberts Bay. Once again it was a weekend to remember. A big thank you to all the sponsors, teachers, bus drivers,…

Laerskool Hartswater Landloop

Laerskool Hartswater se landloopatlete het onlangs aan ‘n liga-byeenkoms by Hoër Landbou Skool in Jan Kempdorp deelgeneem. Well done boys and girls!  

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 8

Agter vlnr: Kayleigh Rossouw, Ji-Andre Visser, Liancke de la Rey en Marlene van Rensburg  Voor vlnr: Danneli Visser, Bruscene Jasper, Nina Snyman, Elri Lategan en Liza Engelbrecht  René van Niekerk…

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 10

Agter vlnr: Liandri Bothma, Yanke Human, Raees Sadek, An-lé Vernooy en Ruan van Niekerk Voor vlnr: Berné Krüger, Tarina Barnard, Karla Mc Kenzie, Andaline Davids en Nazaria Faria Freitas  …

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 12

Agter vlnr: MJ van Niekerk, Stephan Aspeling, Marco Beukes, Tilana Richards en Michelle Faber Voor vlnr: Jaco Becker, Carla Rediker, Johané de la Rey, Caroli Wolhuter en Joné Bester. Hoërskool…

Hoërskool Hartswater se Sjefs kook by Skole Kook

#TopSecret…. hierdie sjefs het deelgeneem aan die gewilde Skole Kook. Hou die spasie dop vir #topsecret inligting oor die “show” en ook geheime resepte!

Hoërskool Hartswater Netbal vs Douglas

Hoërskool Hartswater vier hul Oorwinning van 32 – 17 oor Hoërskool Douglas.

Hoërskool Hartswater hou Games night

Die BK van Hoërskool Hartswater het ‘n Games Night aangebied. As toegang moes Hartsies nie geld gee nie, maar eerder klere skenk. Dit sal later oorgedra word aan ‘n liefdadigheidsorganisasie.…

Kwaggas 1ste Muurbalspan presteer

Agter vlnr:  Reynier van Rooyen, ?ine Ferreira, Philip Myburgh, Lloyd Landsberg (Kaptein) en Carmen Venter. Voor vlnr:  Mnr M Swanepoel (Afrigter), Alouise Campher (Kapteine), Ian de Jager, Megan Terblanche, Chloê Landsberg en…

Hoërskool Colesberg: Y2Karoo 2019 Voorbereidings is in volle swang

Baie dankie aan elke borg wat hierdie geleentheid moontlik maak: aan ouers wat donasies/bestanddele geskenk het, lede van die gemeenskap vir die skenk van vleis, gastehuise wat akkommodasie gee, besighede…

Hoërskool Colesberg vier Hoededag

Die Laerskool het hoededag gehou. Goeie kreatiwiteit is aan die dag gelê!  

St Charles College Prep 1st Hockey News

The St Charles College Prep 1st Hockey team It was all smiles from our Prep 1st Hockey team after a successful day of hockey against our friendly rivals, Merchiston.

St Charles College Prefects Picnic at Scrummies

 Some of the St Charles College prefects leading a war cry with our boys from Scrummies Earlier this week our prefects traded in their tea break for a visit to…

Glenwood High U.15 Soccer team excel

Front row (from left to right): Sbonelo Ngidi, Xabiso Zajiji, Wandile Masinga, Tristen George. Middle row: Felix Adebayo. Sanele Mthembu, Smagaliso Ndlovu, Oluhle Nhlumayo. Back row: Syathaba Mchunu, Ntokozo Mzama…

Glenwood High: SA Squash

Sam Bowley, Glenwood Head Prefect, was ranked and chosen for the SA SCHOOLS U19 Squash side. This happened after an successful IPT during which Sam represented KZN SQUASH as their…

Laerskool Aliwal-Noord Netbal

Primary School Aliwal North’s teams have their goals set on this coming weekend’s interschool’s matches against Burgersdorp. In preparation all teams participated in friendly matches against neighbouring schools and fellow…

Hoërskool Aliwal-Noord leerder skitter in Hokkie

“… though she be but little she is fierce”- Shakespeare Kamerin McPherson het tydens die Junie vakansie aan die “u/14 South Hockey Tournament” in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie span bestaan uit…

Aliwal North High School Netball vs Cathcart

Saturday, 27 July, found the ANHS Netball girls playing their last home game for the season against Cathcart. Altogether 7 games were played throughout the day. ANHS Netball won 5…