Hoërskool Noord-Kaap Dames-oggend
HNK het die afgelope Saterdag ‘n heerlike en uiters suksesvolle damesoggend aangebied. Baie dankie aan al ons borge sonder wie die oggend nie so sukses sou wees nie. Dankie aan…
Glenwood High: Team Manager of the Chess South
Congratulations to Mr Divesh Sookdeo who has been appointed as the Team Manager of the Chess South Africa U16 Olympiad teams that will be participating in the U16 Olympiad which will take…
Treverton OP Outdoor Pursuits
Part of the curriculum at Treverton College is OP, Outdoor Pursuits. The children are versed in mountaineering, Kayaking, rock climbing and many other outdoor activities. This past weekend a group…
Treverton Open day weekend
Archery Treverton College, Mooirivier, held their College Open Day Sleep Over this weekend. It’s an opportunity for Prep children to experience life at Treverton. They can then make an informed decision as to…
Treverton athletes excel at KZN Sub-Youth Athletics Champs
L to R (back row) – Georgia Thompson, Hailey Jelliman, Sandiswa Moya, Christin Minnaar, Kai Broom, Zuqaqambe (Lisa) Skenjana. (Front row) Jame Boardman, Trent Freeman, Ryan Stockil, Lisa Beddy 1st…
Northern Cape High School learners excel at SALA Public Speaking
Rethablel Sindi Two learners from Northern Cape High, Rethablel Sindi (grade 11) and Thatto Tshipo (grade 12) took part in the national round of the South African Literacy Association (SALA)…
Laerskool Mooirivier Dogters o/11A Tennisspan presteer
Voor: Deané Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder) en Daniella Loubser. Agter: Nicki Tromp en Anke Jacobs. Laerskool Mooirivier se Do/11A-tennisspan is aangewys as die naaswenners van die Noordwesliga. Baie geluk! …
Laerskool Mooirivier Dogters o13A Tennisspan skitter
Voor vlnr: Alri Verster, Mari-Louise van Zyl en Taryn Tromp Agter vlnr: Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder) Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga…
Laerskool Mooirivier o/11A Krieketspelers presteer
V.l.n.r. Schalk Coetzee, Vihan Pretorius en Righardt Joubert Drie o/11A-krieketspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir Noordwes se o/11A-stedelike krieketspan.
Laerskool Mooirivier Krieketspelers in Provinsiale Spanne
Vlnr: Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte Twee gedugte krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte is gekies vir die Noordwes o/13A-Momentum-krieketspan.
Vryburg Voorbereidingskool skenk vir droogtehulp
Vryburg Voorbereidingskool het sedert Maandag donasies ingeneem om te skenk aan die droogtehulp projek. Die ouers en leerders het mooi gereageer op ons versoek en het Vrydag, dit wat sover…
Linieke van Vryburg Voorbereidingsskool presteer by Radikale Redenaars
Vryburg Voorbereidingsskool se Gr 2 leerder, Linieke Meintjes, het 7de geëindig by die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Linieke het presteer in die Afrikaans…
Provincial Cricketers from St Charles College
Back left to right: Marcel Wellmann, Simon Steyn, Timothy Schoeman, Chuhal Pillay, Cian Fortmann. Middle: Covhan Baatjies, Thandokuhle Ngcobo, Ntandoyenkosi Zuma, Wandile Gcuma, Jason Muirhead, Cival Rugbar, Connor Riley, Kwenzokuhle…
Uppies Ruiters presteer by Saalperd Streekskou
Jessi Wessels (links) en Narike Hoft (regs) Jessi Wessels en Narike Hoft, twee leerders van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die afgelope Saalperd Streekskou van 11-12 Oktober. Jessi se uitslae soos…
Graad 11-EHS landbouers doen PAT-prakties
Luke Bulford en Zander de Beer Die Gr11- Landboubestuurleerdersvan Hoërskool Ermelo, het hulle finale praktiese evaluering by Denise Cook afgelê. Die prakties het plaasgevind op Woensdag 9 Oktober en die…
Errie presteer by entrepreneurskap-kompetisie
Francisca Swart (GJ se ma), mnr. Dan Plato (Burgemeester van Kaapstad), GJ Swart en mnr. Andries Dombrug (Voorsitter: Mentorvennoot) Op Saterdag, 12 Oktober, het GJ Swart, graad 11-leerder van Hoërskool…
EHS-dogters presteer by Netbal Fast 5-Bokkieweek
Voor vlnr: Johnke Prinsloo, Zané du Plessis en Desireé Thirion Agter vlnr: Mandi Swart, Hilde Jacobsz en Chantelle Swart Afwesig tydens neem van foto: Jana Fraser Hoërskool Ermelo is uiters…
Liggies vereer vir harde werk tydens prysuitdelingsfunksie
Simone Stapelberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2018. Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydrae gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap…
Liggies ondersteun Hans Storm wedloop
Meer as 300 Liggies het op Woensdagaand, 16 Oktober, by die jaarlikse Hans Storm wedloop opgedaag. Dit is altyd vir die Liggies ’n groot voorreg om hierdie gemeenskapsprojek te ondersteun. …
Ligbron atlete bedank Gawie du Toit Makelaars
Christo en Lizana Thomas (links) oorhandig die sweetpak aan Zané Jonker en mnr. Nicky Broodryk van Ligbron. Die top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie maak…
Honours Blazers Awarded to Kimberley Boys’ High learners
From L-R: Khumo Zakia, Tebogo Pisane, Khothatso Morake, Otlotleng Morake and Potlako Job. Six learners from Kimberley Boys’ High received their Honours blazers at the recently held Prize Giving Ceremony.…
Uppies hou Kultuuraand vir droogtehulp!
In ʼn familie word alles gedeel: alle vreugde, pret en plesier, maar ook die seer en swaarkry. In die Uppie-familie het Mev Madelein May en die ATKV jeugtak besef dat…
Staats Primary School’s learner excels in English
Beaunique Abrahams with Lalita Lekgetho, grade 2 English, who also performed very well. Beaunique Abrahams, grade 2, from Staats Primary School in Kimberley, performed very well in grade 2 English!…
Hoërskool Adamantia: Hotelraad 2020
Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley is verkies tot die Hotelraad vir 2020: Graad 12: Ghünter Brits (Hoofleier), Kayla Oosthuizen (Hoofleier), Tiaan Erasmus, Valentino Myburgh, Chamon Olyn en Joleigh…
Hoërskool Adamantia: Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020
Hoërskool Adamantia het hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 bekend gemaak. Graad 12: Johanè van Aswegen (Voorsitter), Kayla Oosthuizen (Ondervoorsitter), Jean-Mari Orren, Jodie Saal, Marizán Steyn, Tiaan Erasmus (Voorsitter), Ghünter…
HOËRSKOOL ADAMANTIA VRL HOOFLEIERS 2020
Vlnr: Kayla Oosthuizen, Johanè van Aswegen, Tiaan Erasmus en Ghünter Brits. Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Tiaan Erasmus is voorsitter, Ghünter Brits is Ondervoorsitter, Johanè van…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 11 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 11, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johanè van Aswegen 2. Christine van den Heever 3. Kayla Oosthuizen 4. Mandy…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 10 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 10, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Mikaela Scheepers 4. Valerie Coetzer 5.…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 9 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 9, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Lefran Smith 2. Louise Brummage 3. Darius Jacobsohn 4. Nathan Geldenhuys 5. Bianca…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 8 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 8, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Mininke Smith 2. Franchelle Jacoby 3. Minke Scheepers 4. Anè Claassens 5. Zanelle…
Hoërskool Adamantia se hoofleiers aan die woord
Tiaan Erasmus – Voorsitter (hoofseun) 2020 Wat is jou leierskapstyl? Ek is die tipe leier wat glo in lei deur voorbeeld (lead by example). Ek sal eerder sê, “Kom ons…
Hoërskool Adamantia: St John’s kerkparade en prysuitdeling
St John’s se jaarlike kerkparade en prysuitdeling het Sondag, 13 Oktober, plaasgevind. Hoërskool Adamantia se leerlinge het weer geskitter met hul prestasies. * Hoërskool Adamantia is nr 1 in die…
Hoërskool Adamantia: Oppie Tong Af
Woensdag, 3 Oktober, het Hoërskool Adamantia van Kimberley se redenaars-leerders vertrek na Pretoria om deel te neem aan die Oppie Tong Af Nasionaal finaal. Met trots kan ons sê dat…
LAERSKOOL THABAZIMBI: SING IN HARMONIE KOORKOMPETISIE
Beide die Junior- en Senior kore van Laerskool Thabazimbi het deelgeneem aan KykNet se Sing in Harmonie koorkompetisie. Die afgelope naweek was die Finale rondte. Albei kore behaal ‘n derde…
NCH learners excel at On The Tip Of Your Tongue Public Speaking Competition
From the left: Siseko Sindi (Grade 9 Entertainment Speech), Nosisa Moloto (Grade 8 Motivational Speech and Rethabile Sindi (Grade 11 Motivational Speech). Three learners form Northern Cape High School took…
St Charles College Cricket vs Michaelhouse
Saints opening bowler and KZN Inland U17 player, Keegan Crawford bowling on the RG Oval. The Saints First XI have competed against the very best in the country this year,…
Ligbron presteer tydens Radikale Redenaars Nasionale Finaal
V.ln.r: Lohan Coetzee, Ammarah Arbee en Simone Stapelberg Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 12 Oktober, aan die Radikale Redenaars se Nasionale finaal deelgeneem wat…
NHS se meisieskoor vereer as “beste nuwelinge”
Hoërskool Nelspruit se meisieskoor met die engelstemme, onder leiding van me. Elet Kruger, is hierdie jaar by KykNet se “Sing in Harmonie” Gauteng-finaal wat Saterdag, 12 Oktober te Gold Reef…
Artisticulta Kultuurfees: reuse sukses vir Erries
Een van die items wat tydens die Kultuurfees opgetree het: “Pyjama Vrydag”-komedie Op Woensdag, 9 Oktober, het ‘n groot groep leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die eerste Artisticulta Kultuurfees…
Graad 12-Erries: Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng
Die groep graad 12-leerders tydens die uitstappie. Op Woensdag, 9 Oktober, het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van Hoërskool Ermelo die Maropeng-uitstalsentrum en Sterkfonteingrotte besoek as deel…
Tammy Taylor Ms South Africa finalist visits Ligbron
Pictured are (f.l.t.r.): Ms Elsa van Zyl, Ms Boitumelo Banger, Mr Dup van Rensburg (principal) and Ronnie (Mpact mascot) when Tammy Taylor Ms South Africa finalist, Boitumelo Banger visited Ligbron…
Nellies Care continues to motivate learners
On the 8th of October, Lentsa Motau (Nellies Care) together with Dumisane Chauke, newly appointed SA Netball Coach, reached out to Sicelo Sethu Secondary school, Mandlesive Secondary school and Malekutu…
LIGGIES GENIET LANDSDIENS KLUBKAMP
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek vanaf 11 tot 13 Oktober die Landsdiens Klubkamp bygewoon wat te Dinokeng Resort naby Pretoria aangebied is. Die leerders…
Ligbron se E-Sport 3de in SA
Hiermee Ligbron se E-sport span wat algeheel 3de in SA geëindig het. Hulle staan (v.l.n.r.): Johan-Peter Krause, Dian Badenhorst, Ethan Morgan, Juan Maree en Maurice Fourie (kaptein). Ligbron Akademie vir…
Errie stel trots 2019 se Spoiings-bundel bekend
2019 se voorblad vir die Spoiings Die Spoiings is ’n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande skryfstukke en, sover bekend,…
Treverton College at Bloemfontein Athletics meeting
Saskia Renzi Twelve Treverton athletes compete as part of the 87 member Team representing KZN at this prestigious meeting on Saturday the 5th of October. It is the biggest Inter…
Treverton College: Giant hike for Grade 10
The aim of ‘the Giant’ – Treverton College’ specific name for their Journey – is to induct the grade 10s into their senior phase at Treverton through a journey of…
Treverton College host u/11 Cricket festival
This was the 3rd year of Treverton College, hosting the U11 Cricket Festival during the 3rd Term Holidays and it was by far the most successful so far! They had…
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by ATKV SPELATHON
Die nasionalwe rondte van die ATKV-Spelathon het die afgelope naweek, 12 Oktober, by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap het uitstekend presteer. Gavin Swartz (graad 9)…











