)

Hoërskool Noord-Kaap Dames-oggend

HNK het die afgelope Saterdag ‘n heerlike en uiters suksesvolle damesoggend aangebied.

Baie dankie aan al ons borge sonder wie die oggend nie so sukses sou wees nie.

Dankie aan ons sprekers Monique Nicqie Robinson, Jolanie Botma en Jana Esterhuizen – julle was inspirerend en glo die dames kon baie daaruit neem. Baie geluk aan ons HNK leerders met ‘n pragtige opvoering – ons is so trots op julle.

Dan ‘n spesiale dankie aan ons hoofspreker van die dag – Cindy Swanepoel – jy was regtig ongelooflik en ons kan nie wag vir jou volgende kuier hier by ons nie.

Dankie ook aan al ons uitstallers – jul stalletjies het pragtig gelyk, asook aan een en elkeen wat dit bygewoon het en die dag so groot sukses gemaak het.

Trots groen!!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal