Vryburg Voorbereidingsskool se Gr 2 leerder, Linieke Meintjes, het 7de geƫindig by die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Linieke het presteer in die Afrikaans Moedertaal Redenaars Afdeling Graad 2.
āDit is ān uitstekende prestasie en ons is baie trots op haar!ā
Become a Sponsor










