Vryburg Voorbereidingskool skenk vir droogtehulp
Vryburg Voorbereidingskool het sedert Maandag donasies ingeneem om te skenk aan die droogtehulp projek. Die ouers en leerders het mooi gereageer op ons versoek en het Vrydag, dit wat sover…
Linieke van Vryburg Voorbereidingsskool presteer by Radikale Redenaars
Vryburg Voorbereidingsskool se Gr 2 leerder, Linieke Meintjes, het 7de geëindig by die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Linieke het presteer in die Afrikaans…
Vryburg Voorbereidingskool leerder skitter by Radikale Redenaars
Linieke Meintjes, Vryburg Voorbereidingskool se skrander Gr 2 Redenaar, wat aan die Noordwes Provinsiale Radikale Redenaars deelgeneem het, het deurgedring na die Nasionale Redenaars-kompetisie later vanjaar in Pretoria. Baie…
Hoërskool Vryburg o/19 Krieketspan presteer
Hoërskool Vryburg se o/19 krieketspan het hul wedstryd teen Stella met 8 paaltjies gewen! Welgedaan, manne!
Voorbereidingskool Vryburg leerders in 0/11 Westelike Krieketspan
Baie geluk aan Lethabo Mokhwae en Hashim Amien van Voorbereidingskool Vryburg (0/9), wat gekies is vir die 0/11 Westelike Krieket span. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie…
Voorbereidingskool Vryburg na Radikale Redenaars kompetisie
Izel Weideman, Esther Horn, Charlé Strydom, Mieke Moore, Shemaiah Bili, Reinardt van Vuuren, Linieke Meintjes, Liané van Zyl, Anthony Twigge, Edu Kok,Hanlie Swart en Johan Buys van Voorbereidingskool Vryburg, neem…
Voorbereidingskool leerders presteer by ASA Provinsiale landloop
Voorbereidingskool Vryburg is trots om te kan spog met Amoré Hyman en Duné van Niekerk wie albei 3de plek verwerf het in hulle verskeie ouderdomsgroepe tydens die ASA Provinsiale landloop…









