)

Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by ATKV SPELATHON

Die nasionalwe rondte van die ATKV-Spelathon het die afgelope naweek, 12 Oktober,  by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap het uitstekend presteer. Gavin Swartz (graad 9) het in die Graad 8 – 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-afdeling deelgeneem en tweede geëindig. Chanté Januarie (graad 10)  het in die Graad 10 – 12 Afrikaans Huistaal-afdeling deelgeneem en as die nasionale wenner uit die spel-stryd getree!

Baie geluk aan Gavin en Chanté!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal