Alyssa Jacobs van Hoërskool Noord-Kaap, het op 12 Oktober aan die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars-kompetisie deelgeneem en eerste in haar kategorie (Afrikaans Addisionele Taal – Graad 11) geëindig.
Baie geluk, Alyssa!
Become a Sponsor
)

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…