Links: Melize van Heerden: 1st Grade 7 English additional Language; middel: Graad 1 – Dante Gaginaar 1ste – Afrikaans Huistaal; regs: Ryan Mphahlele 2nd English Home Language.
Staatsies is baie trots op hul leerders wat die afgelope naweek (11 en 12 Oktober), aan die Radikale Redenaars Landsfinaal in Garsfontein deelgeneem het. Daar was altesaam 850 skole wat deelgeneem het, en Staats het 3 eerste plekke en 3 tweede plekke verower!