)
Staats Primary School’s learner excels in English

Beaunique Abrahams with Lalita Lekgetho, grade 2 English, who also performed very well. Beaunique Abrahams, grade 2, from Staats Primary School in Kimberley, performed very well in grade 2 English!…

Laerskool Staats: Radikale Redenaars Landsfinaal

Links:  Melize van Heerden: 1st Grade 7 English additional Language; middel:  Graad 1 – Dante Gaginaar 1ste – Afrikaans Huistaal; regs: Ryan Mphahlele 2nd English Home Language. Staatsies is baie…

Laerskool Staats presteer by Oppie Tong af Redenaarskompetisie

Agter vlnr:  Jada Williamson, Laurike de Wet, Danika Meyer en Amoré van der Merwe. MIddel vlnr:  Kaemé Wehr, Beaunique Abrahams en Devon MacKenzie Voor vlnr:  Ernesteen du Toit en Danté…

Laerskool Staats ster-atleet by SA Nas Atletiek-byeenkoms

Kaemé Wehr Laerskool Staats spog met hul eie ster-atleet, Kaemé Wehr wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA Nasionale Atletiek-byeenkoms wat op 14 Maart in Germiston plaasgevind het.  …

Laerskool Staats atleet in Noord-Kaap Landloopspan

Mikayla van Bosch Laerskool Staats in Kimberley, is baie trots op Mikayla van Bosch wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig in die SA Nasionale Landloop byeenkoms wat op 7 September in…

Laerskool Staats leerders presteer by WOW Spelfees

V.l.n.r: Amy Wolfaard, Bryan Davids en Tristan Dada. Laerskool Staats van Kimberley is baie trots op hul WOW Spelfees leerders wat deurgedring het na die provinsiale uitdunne. Dié leerders het…

RADIKALE REDENAARS / RADICAL PUBLIC SPEAKING

Laerskool Staats van Kimberley is baie trots om te spog met 31 redenaars wat gekies is om aan die Radikale Redenaars landsfinaal, op 12 Oktober, by Hoërskool Garsfontein in Pretoria…

ARTISTICULTA REDENAARS/PUBLIC SPEAKING

Laerskool Staats, Kimberley, spog met 26 redenaars wat gekies is om aan die Artisticulta landsfinaal op 11, 12 en 13 Julie by Laerskool Wierdapark in Pretoria te gaan deelneem. Staats…

Laerskool Staats redenaars kook

Esther Hadassah Temm (Afrikaans Addisionele Taal gr. 4 – 5), Kara van Niekerk (Afrikaans Huistaal gr. 1 – 3) en Simsamkele Cekiso (Afrikaans Addisionele Taal gr. 6 – 7) van…

Staats Primary learners excel in Badminton

Staats Primary from Kimberley, is very proud of our badminton players Charlize van der Merwe (u/13B), Hanré Welgemoed (u/13B), Hendré Weideman (u/13B) and Lourens Scheffer (u/13A), being selected for the…

Laerskool Staats gimnaste presteer

Laerskool Staats van Kimberley se gimnaste, Ciara Klein en Ludene Coetzee, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die “16th World Gymnaestrada 2019”. Hierdie twee talentvolle gimnaste sal vanaf 5…

Staats Primary Hockey excel

Staats Primary, Kimberley, is privileged to have excellent boys and girls hockey players. They have ten provincial hockey players that have been selected to represent the Northern Cape. Well done…

Laerskool Staats o/12 en o/13 Griekwa Rugby

Laerskool Staats van Kimberley, is baie trots op al hul Griekwa-rugbyspelers, Brandon Britz (o/12A), Handré Welgemoed (o/12B), Aiden Jacobs ( o/13B), Ethan Manus (o/13B) en Keolopile Paulus (o/12B). Na ‘n lekker…