V.l.n.r: Amy Wolfaard, Bryan Davids en Tristan Dada.
Laerskool Staats van Kimberley is baie trots op hul WOW Spelfees leerders wat deurgedring het na die provinsiale uitdunne. Dié leerders het op 31 Augustus die skool se naam hoog gehou in Upington waar hulle deelgeneem het.
Tristan Dada het ook deurgedring na die Sanlam Nasionale WOW Spelfees wat op 19 Oktober in Stellenbosch plaasvind.