Vlnr: Kaylen van Wyk, Johané Schon, Silje Fredericks, Zoë Milford, Liam Jacobs, Danté Jansen, Alexander Coghlan, Kaitlyn Jooste en Patience Mohapi.
Kaylen van Wyk, Johané Schon, Silje Fredericks, Zoë Milford, Liam Jacobs, Danté Jansen, Alexander Coghlan, Kaitlyn Jooste en Patience Mohapi van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het aan die jaarlikse ATKV AFRIKAANS SENIOR OLIMPIADE vir graad 10 – 12 leerders (Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal) deelgeneem en onder die top 20 in die provinsie geëindig.
Baie geluk!