)

Laerskool Staats presteer by Oppie Tong af Redenaarskompetisie

Agter vlnr:  Jada Williamson, Laurike de Wet, Danika Meyer en Amoré van der Merwe.

MIddel vlnr:  Kaemé Wehr, Beaunique Abrahams en Devon MacKenzie

Voor vlnr:  Ernesteen du Toit en Danté Gaginaar saam met hul afrigter me Duif Brand.

Op 3 en 4 Oktober het die Staatsies van Kimberley aan die Oppie Tong af Redenaarskompetisie se landsfinaal by Midstream Ridge deelgeneem. Die redenaars het almal onder die top 8 in die land geëindig. Die beste prestasie van die dag is behaal deur Beaunique Abrahams vir haar eerste plek in die graad 4 Engels Huistaal Afdeling.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal