Hoërskool Duineveld nuwe 2020 personeel
Foto links: Vlnr: mnr. MC Höll, mev. Marisa Botes en mnr. Derik Zeelie. Foto regs: Dr. Albert Rooies Andrianatos. Hoërskool Duineveld, Upington, is bevoorreg om vier nuwe personeellede vir 2020 in…
Laerskool Oranje-Noord verwelkom nuwe personeel
Laerskool Oranje-Noord verwelkom hul nuwe personeellede. Mnr. Jimmy du Plessis is die sportorganiseerder, mnr. J.P. Brandsen ( gr. 4 ), juf. Marnel Steenkamp ( assistent ) en mnr. Bennie van…
Hoërskool Kathu Matrikulant 17de in Noord-Kaap
Hoërskool Kathu is baie trots op Abigail van Neel. Sy beklee die 17de posisie in die Noord Kaap. Baie geluk Abigail!!!
Hoërskool De Aar 2019 matrieks presteer
Daniël du Toit (links) en Enchanté du Preez (regs). Hoërskool De Aar se 2019 matriekklas het uitstekend presteer! Hierdie skool spog met ‘n 98,7% slaagsyfer. Vyf leerders, Vuyokazi Mdebuka, Mouritz Erasmus,…
ROMEO VAN WYK – HNK – ATLEET VAN FORMAAT!
Die kaalvoet seuntjie uit die Karoo verander toe in die koning van middelafstande in Kimberley. Wat ‘n voorreg was dit om hierdie positiewe, nederige seun gedurende sy hoërskooljare tot ‘n…
Northern Cape High School pupil excels at Swimming Championships
Chloe Ehlers from NCH participated in the Free State Swimming Championships on 30 November and 1 December in Bloemfontein. She won 4 gold medals, 2 silver medals and 2 bronze…
UPPIES SPORTSTERRE KOOK!
Hoërskool Upington verwerf die Top 3 posisies vir Let’s Play Supersport ster van die jaar. Baie geluk aan Jessi Wessels wat 1ste plek gekry het. Elanie Brand het 2de plek…
NCH: FRANCES BAARD BUSINESS PLAN COMPETITION 2019
From left to right: Kaone Manyetsa, Keorapetse Thekiso, Annika Grobbelaar, Lauren van Heerden, Taahira Kruger, Mrs. G. Samuels (Business Studies Teacher), Thabo Pitso, Charlyn Hollenbach, Thuto Moitsemang and Mankini Moroke.…
Laerskool Eureka 2019 prestasie-toekennings
Baie geluk aan al die leerders wat toekennings ontvang het!
Laerskool Eureka verkies hul Leerlingraad vir 2020
Laerskool Eureka van Kimberley het hul prefekte vir 2020 bekend gemaak.
Laerskool Eureka kies hoofleieres vir 2020
Vlnr: Sheri Smith, Conduard Katzke, Anika van der Merwe en Louis Mathewson. Laerskool Eureka van Kimberley het onlangs hul hoofleiers vir 2020 verkies. Conduard Katzke is verkies tot Hoofseun, Anika…
Hoërskool Upington deel van #Skole Kook
Sadiq Julius en Grant Abrahams. Hoërskool Upington was in die bevoorregte posisie om die afgelope jaar deel te kon wees van die #Skole Kook-kompetisie wat op VIA K 147 op DSTV…
Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp
Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…
Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter
Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…
UPPIES RUITERS PRESTEER WEER!
Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoërskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die…
HNK athletes excelled at Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial
From left to right:Â Â Jarred Green, Cloe Ehlers and Alisha Stanfley. Northern Cape High School athletes, Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Jarred Green participated in the Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial in…
Hoërskool De Aar Kleure-atletiek
Baie geluk aan die Groenspan wat Hoërskool De Aar se kleure-atletiek gewen het. JULLE ROCK!!
Northern Cape High School Swimmers excel
Chloe Ehlers and Jarred Green from Northern Cape High School, represented the Northern Cape Province during the Fezile Dabi Inter Provincial Swimming Gala held in Sasolburg on Saturday 2 November.…
Hoërskool Noord-Kaap leerder presteer by ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade
Jessica Fourie, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het aan die jaarlikse ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem en het baie goed presteer. Jessica, wat in die Afrikaans Addidionele…
Hoërskool Adamantia bied ‘Kensho Satori Open Challenge’ aan
Vlnr: CJ Jacoby, Tristen Owen, Aiden Visagie, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn en Valencia Tiger Hoërskool Adamantia in Kimberley was op 26 Oktober gasheer vir die Kensho Satori Open Challenge . Adamantia…
Hoërskool Upington Besigheidsliga weer ʼn groot sukses!
Agter vlnr: Salmon Beukes, Albru Bruwer, Nielbert Kitching en Altus van den Heever, Voor vlnr: Jaco Beukes en AW Duvenhage Hoërskool Upington se tweede Besigheidsliga-Kriekettoernooi het op Vrydag, 20 September…
Uppies swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala
Ruan le Roux, Carmen Gilbert, Murray Louw en Cameron Gilbert. Hoërskool Upington se leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala in Kimberley. Die uitslae is…
Uppies Krieketspelers gekies vir Provinsiale spanne!
Agter vlnr: Brend Mulder,Ferdie Richter,Daylon Beukes en Geo Engelbrecht Voor vlnr: PA Karsten en Zea Botma Die volgende krieketspelers van Hoërskool Upington het provinsiale spanne behaal en gaan in Desember…
Uppies hardloop medaljes los!
JJ Snyders, Khayakosi Klaasten, Normadean Marshall, Benno-Wayne Friedman en Vivi Mbiza Uppies hardloop medaljes los! Die afgelope naweek het Hoërskool Upington se atlete aan `n byeenkoms van HTS Louis Botha in…
Uppies 1ste Krieketspan wen Coca Cola T20
Agter vlnr: Tier (uppie mascot),Bradley Gous, Brend Mulder, Awie van der Westhuizen, Ferdie Richter, Daylon Beukes, Johannes du Plessis (afrigter) en Mnr Jaques Swanepoel (spanbestuurder) Voor vlnr: Jayden Fortuin, Rique…
Hoërskool Upington musiekleerders presteer!
Vier van Hoërskool Upington se leerders, Carol-Joy Bezuidenhout, Joshua Hendricks, Jolize Swanepoel en Jana Nel het vanjaar die Royal Schools of Music se musiekeksamens gespeel. Hulle het goed presteer en…
Uppies Dans tot in SA-span
Vlnr: Celeste Buys, Mariaan Brewis, Carla Serfontein en Gene Maasdorp Hoërskool Upington se leerders is propvol talent. Tydens dié September-vakansie is vier van Hoërskool Upington se leerders, as deel van…
HNK leerders presteer tydens FAK Afrikaans Internasionale Ekspo
Vlnr: Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön. (Annika Grobbelaar was afwesig) Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, Annika Grobbelaar, Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön, het uitstekend presteer…
Northern Cape High School T20 Cricket vs CBC
Northern Cape High School played a T20 Cricket game against CBC NCH Batted first and made 246 runs with a loss of 5 after 20 overs. Top scorer were Igsaan…
Krieket by Hoërskool Upington groei
Voor vlnr: Shaldon Cloete, Rique Slabbert, Benno-Wayne Friedberg, Bradley Gous, Geo Engelbrecht en Jano Malan Agter vlnr: Johannes du Plessis, PA Karsten, Petrus Labuschagne, Brend Mulder, Jaden Fortuin, Ferdie Richter…
Hoërskool Noord-Kaap Dames-oggend
HNK het die afgelope Saterdag ‘n heerlike en uiters suksesvolle damesoggend aangebied. Baie dankie aan al ons borge sonder wie die oggend nie so sukses sou wees nie. Dankie aan…
Northern Cape High School learners excel at SALA Public Speaking
Rethablel Sindi Two learners from Northern Cape High, Rethablel Sindi (grade 11) and Thatto Tshipo (grade 12) took part in the national round of the South African Literacy Association (SALA)…
Uppies Ruiters presteer by Saalperd Streekskou
Jessi Wessels (links) en Narike Hoft (regs) Jessi Wessels en Narike Hoft, twee leerders van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die afgelope Saalperd Streekskou van 11-12 Oktober. Jessi se uitslae soos…
Honours Blazers Awarded to Kimberley Boys’ High learners
From L-R: Khumo Zakia, Tebogo Pisane, Khothatso Morake, Otlotleng Morake and Potlako Job. Six learners from Kimberley Boys’ High received their Honours blazers at the recently held Prize Giving Ceremony.…
Uppies hou Kultuuraand vir droogtehulp!
In ʼn familie word alles gedeel: alle vreugde, pret en plesier, maar ook die seer en swaarkry. In die Uppie-familie het Mev Madelein May en die ATKV jeugtak besef dat…
Staats Primary School’s learner excels in English
Beaunique Abrahams with Lalita Lekgetho, grade 2 English, who also performed very well. Beaunique Abrahams, grade 2, from Staats Primary School in Kimberley, performed very well in grade 2 English!…
Hoërskool Adamantia: Hotelraad 2020
Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley is verkies tot die Hotelraad vir 2020:  Graad 12: Ghünter Brits (Hoofleier), Kayla Oosthuizen (Hoofleier), Tiaan Erasmus, Valentino Myburgh, Chamon Olyn en Joleigh…
Hoërskool Adamantia: Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020
Hoërskool Adamantia het hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 bekend gemaak. Graad 12: Johanè van Aswegen (Voorsitter), Kayla Oosthuizen (Ondervoorsitter), Jean-Mari Orren, Jodie Saal, Marizán Steyn, Tiaan Erasmus (Voorsitter), Ghünter…
HOËRSKOOL ADAMANTIA VRL HOOFLEIERS 2020
Vlnr: Kayla Oosthuizen, Johanè van Aswegen, Tiaan Erasmus en Ghünter Brits. Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Tiaan Erasmus is voorsitter, Ghünter Brits is Ondervoorsitter,  Johanè van…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 11 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 11, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johanè van Aswegen 2. Christine van den Heever 3. Kayla Oosthuizen 4. Mandy…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 10 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 10, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Mikaela Scheepers 4. Valerie Coetzer 5.…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 9 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 9, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Lefran Smith 2. Louise Brummage 3. Darius Jacobsohn 4. Nathan Geldenhuys 5. Bianca…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 8 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 8, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Mininke Smith 2. Franchelle Jacoby 3. Minke Scheepers 4. Anè Claassens 5. Zanelle…
Hoërskool Adamantia se hoofleiers aan die woord
Tiaan Erasmus – Voorsitter (hoofseun) 2020   Wat is jou leierskapstyl? Ek is die tipe leier wat glo in lei deur voorbeeld (lead by example). Ek sal eerder sê, “Kom ons…
Hoërskool Adamantia: St John’s kerkparade en prysuitdeling
St John’s se jaarlike kerkparade en prysuitdeling het Sondag, 13 Oktober, plaasgevind. Hoërskool Adamantia se leerlinge het weer geskitter met hul prestasies. * Hoërskool Adamantia is nr 1 in die…
Hoërskool Adamantia: Oppie Tong Af
Woensdag, 3 Oktober, het Hoërskool Adamantia van Kimberley se redenaars-leerders vertrek na Pretoria om deel te neem aan die Oppie Tong Af Nasionaal finaal. Met trots kan ons sê dat…
NCH learners excel at On The Tip Of Your Tongue Public Speaking Competition
From the left: Siseko Sindi (Grade 9 Entertainment Speech), Nosisa Moloto (Grade 8 Motivational Speech and Rethabile Sindi (Grade 11 Motivational Speech). Three learners form Northern Cape High School took…
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by ATKV SPELATHON
Die nasionalwe rondte van die ATKV-Spelathon het die afgelope naweek, 12 Oktober, by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap het uitstekend presteer. Gavin Swartz (graad 9)…
HNK leerder skitter by Radikale Redenaars-kompetisie
 Alyssa Jacobs van Hoërskool Noord-Kaap, het op 12 Oktober aan die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars-kompetisie deelgeneem en eerste in haar kategorie (Afrikaans Addisionele Taal – Graad 11) geëindig.…











