Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft
Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoƫrskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die Noord-Kaap 5 Gang Ruiterkuns Span ingesluit. Beide ruiters word afgerig deur Martin Pienaar van die Dream Acres Equestrian Centre in Bloemfontein. Hulle gaan in Januarie 2020 aan die Nasionale Proewe deelneem.
Baie geluk!