Hoërskool Adamantia leerder ontvang Springboktoekenning in Landsdiens
Marizán Steyn, graad 12-leerder, het vanjaar die Springboktoekenning in Landsdiens ontvang. Dit is die hoogste toekenning vir leerders in Landsdiens op skoolvlak. Marizán het in 2016 met Landsdiens begin. Sy…
December is a difficult time at the South African National Blood Service
Traditionally, December is a difficult time for us at the South African National Blood Service, with limited access to corporate blood drives and availability of donors, impacting on the ability…
Hoërskool Noord-Kaap Kultuurprestasies
Alethia Rossouw (gr. 10) en Johané Schon (gr.11) van Hoërskool Noord-Kaap, het aan die virtuele nasionale rondte van die Oppie Tog Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Alethia het in die Afrikaans Huistaal…
Hoërskool Noord-Kaap: Radikale Redenaarskompetisie 2019 & 2020
Foto vlnr: Danté Jansen, Alyssa Jacobs, Casner Klein en Johané Schon Radikale Redenaarskompetisie 2019 Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die Radikale Redenaarskompetisie deel. Die volgende leerders het baie goed presteer: Danté Jansen (gr.…
Northern Cape High School: SA Literacy Public Speaking Competition 2019 & 2020
Photos ltr: Nosisa Maloto, Nosipho Haas and Nicole Greeff Nosisa Maloto (gr 8 in 2019) from Northern Cape High School in Kimberley, took part in the English Home Language Prepared …
Hoërskool Noord-Kaap: ATKV-Afrikaans Senior Olimpiade 2020
Foto bo vlnr: Alicia van Wyk en Johané Schon Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die ATKV se Afrikaans-olimpiade deel. Hierdie jaar het ons leerders weer uitstekend presteer. Johané Schon (graad…
Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades
Jean-Mari MÓ§ller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal. South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte.…
Hoërskool Upington kies nuwe leiers
Foto bo: Heelagter vlnr: John-Mark Solomon, Liané Kapp, Daylon Beukes, Itumeleng Masenge, George Engelbrecht, Ferdie Richter, Stefan Joubert           Agter vlnr: Anke…
Hoërskool Upington vereer Graad 12’s tydens prysuitdeling seremonie
Foto Bo vlnr: Ruan le Roux, Berna Killian en Geralda de Wee Hoërskool Upington het onlangs hul gr.12`s vereer tydens `n prysuitdeling seremonie. Pragtige prestasies is behaal t.s.v. ongewone en…
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer tydens ATKV-Spelathon
Foto bo vlnr: Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz Drie van Hoërskool Noord-Kaap se leerders, Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz het uitstekend presteer tydens die 2019-ATKV Spelathon wat gedurende…
Northern Cape High School learners rewarded
Rethabile Sindi from Northern Cape High School received the school’s highest award. Learners only receive this award for winning on a national level. She was also the chair lady of…
Laaste dag vir Hoërskool De Aar Matrikulante
Maandag, 2 November 2020 was die laaste skooldag vir matrikulante van Hoërskool De Aar. Hierdie jaar was in baie opsigte te kort en te lank, te stadig en te vinnig.…
Hoërskool Upington leerders presteer in gholf
Foto bo lings: Noord Kaap Gholf se president, Francois Mulder, oorhandig ‘n prys aan Jano. Foto regs: Jano en Francois Jano Malan en PA Karsten van Hoërskool Upington, het gedurende…
Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie
Hoërskool De Aar se Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.
Hoërskool Kalahari: Hoofleiers van die UK 2021
Foto vlnr: Dian Reynecke, Lethabo Malele, Omolemo Simalomi en Andrea Brundyn Hoërskool Kalahari se vier hoofleiers 2021/ four main leaders 2021. Dian Reynecke (Deputy head boy/ Onderhoofseun), Lethabo Malele (Deputy head girl / Onderhoofdogter),…
Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid
Foto’s verskaf Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys. …
Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur
Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid…
Hoërskool Adamantia: Mnr. & Mej. Addie-finaliste voltooi hul gemeenskapsprojekte
Soos almal weet, was hierdie jaar vol uitdagings, veral vir die matrieks. Ten spyte van alles, het die matrieks se Mnr. & Mej. Addie-finaliste besluit om steeds hul gemeenskapsprojekte te…
Hoërskool De Aar leerder blink uit by Gholf Toernooi
André Theron, leerder van Hoërskool De Aar het van 3 tot 4 Oktober aan die eerste Gholf Toernooi vir die 2020/21 seisoen deelgeneem. Die toernooi was gespeel op Lime Acres…
Hoërskool Adamantia: Gebed van ‘n ma aan haar seun
Vandag begin die Matrieks met eindeksamen. LO is op vandag se spyskaart. As jy ‘n kind in matriek het weet jy dat hierdie een van die stresvolste tye in ‘n…
ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte
Dit is hoe Henrietta Gryffenberg, bekende aktrise, regisseur en vervaardiger, die uitslag beskryf nadat ATKV-Tienertoneel blitsvinnig ’n nuwe baadjie moes aantrek weens ’n wêreldpandemie. “Covid-19 het gedreig om Tienertoneel ’n…
Hoërskool Upington gholfers presteer
Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi…
Partner with the SANBS to give health and hope to SA
As the country continues to emerge from the COVID-19 pandemic that disrupted life as we knew it, the need for blood products is rapidly starting to increase. The South African…
Hoërskool Upington afrigters verwerf “vlak 2” afrigtings-gradering
Foto: vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen Uppies se netbal kook! Twee van Uppies se netbal afrigters, Mev Lorraine Kotze en Mev Christine Esterhuizen, het hul “Level 2” gradering in…
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…
Hoërskool Upington Tennisspeler kook!
Janneke Engels, ʼn Gr.10 leerder van Uppies het vanaf 12-13 September deelgeneem aan die Cavalier Mini Tennistoernooi in die Strand. Janneke oefen baie hard en is pligsgetrou teenoor haar tennis. …
Hoërskool Upington leerders presteer in Nasionale Redenaarskompetisie
Foto: Chrizelle Strydom en Geo Engelbrecht Hoërskool Upington spog met 5 leerders in onderskeie Top 20 kategorieë by die nasionale Radikale Redenaarskompetisie. Leerders het met ‘n aanlyn-praatjie hul sê gesê…
Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer
Nege van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Karate-leerders het Saterdag, 12 September gegradeer. Selwyn Jembula en Beukes Mihi gradeer van ‘n wit belt na ‘n geel belt. Anthony Mokgoro en CJ…
Blood stocks critically low!
Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…
Hoërskool Adamantia matrieks dans Jerusalema voor Groot Leer
Dit is vandag presies ‘n week voordat die matrieks van Hoërskool Adamantia met hul rekord-eksamen begin! Hulle het die Jerusalema-uitdaging aangepak om bietjie stoom af te blaas voor die GROOT…
Hoërskool Upington se Chrizelle doen dit weer!
Chrizelle Strydom, ʼn graad 12 leerder aan Hoërskool Upington het weereens hoogtes met haar drama talent bereik deur as een van die top 20 semi-finaliste deur die ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys te…





















































