Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by “Oppie Tong Af Redenaars”
Vlnr: Ciara Klein, Jada Williamson en Johané Schön Drie leerders van HNK het vir die nasionale rondte, wat gedurende Oktober in Johannesburg sal plaasvind, gekwalifiseer. Ciara Klein (gr. 8) Afrikaans…
Northern Cape High school learners at Consprito Public Speaking competition
Ltr: Jada Williamson and Ntebogelang Thupane The annual Conspirito Public Speaking Competition took place during April. Jada Williamson (gr. 8) Afrikaans Additional Language Prepared Speech and Ntebogelang Thupane (gr. 11) English Home Language…
Northern Cape High School learner participated at Free State Arts Festival
Waldo Jones (gr. 12) participated on May 9 in Bloemfontein in the FREE STATE ARTS FESTIVAL. He entered the organdivision and was awarded the following: Baroque: A Bach: A+ Romantic: A+…
Hoërskool Noord-Kaap Radikale redenaars
Foto bo: Vlnr: Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön is na die nasionale …
Uppies leerder blink uit in Radikale Redenaars
Mikhé Kruger, ‘n graad 9-leerder, van Hoërskool Upington het haar talent gewys deur na die nasionale finaal deur te dring in die Radikale Redenaar se voorbereide lees-afdeling. Dit beteken dat…
Uppies spog met hul Redenaars se prestasies
Foto: Jana Nel Hoërskool Upington spog met groot prestasies! Jana Nel, graad 12, het deurgedring na die nasionale finaal van die voorbereide redenaarskompetisie. Dit beteken dat sy goed genoeg presteer…
Hoërskool Upington leerder wen Nasionale Poort-kompetisie
Kaylené Carr, gr.11 in Hoërskool Upington, het die nasionale POORT-kompetisie, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, se voorbladkompetisie gewen. Die kompetisie behels die ontwerp van ‘n voorblad…
Moedersdag/ Mothers’ Day – a Blessed Mothers Day. Geseënde Moedersdag
Moedersdag/ Mothers’ Day
Northern Cape High School learner excels in swimming
Alisha Stanfley from NCH in Kimberley, participated at the SA Level 2 Regional Age Group Champs 2021 that was hosted in Kimberley from 26-28 March. The Northern Cape, Free State,…
Hoërskool Noord-Kaap bied Netbalkliniek aan
Hoërskool Noord-Kaap het ‘n Netbalkliniek met een van die wêreld te beste netbalspelers, Karla Pretorius, aangebied. Hierdie groot geleentheid was ‘n voorreg vir die leerders en waardevolle tegnieke is aangeleer.…
Hoërskool De Aar se 2020 Matrieks skitter in eksamen
Foto bo: Pixley Ka Seme Toekenningsgeleentheid. Wat ʼn ongewone jaar was dit nie vir Hoërskool De Aar se klas van 2020? ʼn Jaar wat gewoonlik gevul is met mylpale en…
Hoërskool Upington se matriek onderwysers het puik presteer!
Baie geluk aan Uppies se onderwysers Mev. Lesley Swart (English Home Language) met Geralda de Wee se prestasie as beste English HL-student in die provinsie. Mnr. Johan Truter (IGO) met Ruan…
Hoërskool Upington leerders kry lesing in grondvoorbereiding
Uppies Landbou se gr.10 en 12 klas was besonders bevoorreg om ‘n lesing in grondvoorbereiding te ontvang vanaf Mnr Herbert Hattingh, bekende grondkundige. Mnr Hattingh het onlangs teruggekeer vanaf die…
Hoërskool Noord-Kaap matrikulante skitter in eindeksamen
Hoërskool Noord-Kaap is baie trots op hulle matriekklas van 2020 met hul puik uitslae. Baie geluk!!! #TrotsGroen Congratulations to the class of 2020 with top results!! #proudtobegreen
Hoërskool Noord-Kaap wens hul nuwe UK geluk
Congratulations to Northern Cape High School’s newly elected EC of 2021/ Geluk aan die nuwe UK van 2021 Hoofdogter – Zoë Milford, Headboy- Adrian-Jae Gordon, Vice head girl- Johané Schön,…
Hoërskool Upington se swemmers presteer
Foto: Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Louw Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Murray van Uppies het die afgelope naweek van 18 tot 21 Februarie deelgeneem aan die SA…
Schools That Rock verwelkom Jacques Eva in Graad 1
Jacques Eva het sy skoolloobaan as Graad 1 by Laerskool Oranje Noord begin. Hy is in Graad 1A by Juffrou Ericka Louw.Sy Ouboet, Ian Eva (Gr 4) was by vir…
Schools That Rock verwelkom Phabian Rittels in Graad 1
Phabian Rittels begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Oranje Noord in Upington. Baie welkom, Phabian! Foto verskaf
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Hoërskool Upington leerder presteer in Skaak
Altus Bosch van Hoërskool Upington, het met die hulp van tegnologie, sommer vroeg die jaar ingeklim en het reeds aan twee kwalifiserende aanlyn skaaktoernooie deelgeneem. Hy het op 30 Januarie…
Make a difference in somebody’s life – Donate blood
Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…
Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Ek is net ‘n dood gewone juffrou, wat elke dag foute maak en elke dag iets leer. Ek is als behalwe perfek…… Ek’s ‘n mens net soos jy. As ek…
Two-week delay in reopening of schools
The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…
























