Foto bo: Vlnr: Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön
Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön is na die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie, wat voorlopig vir 16 Oktober in Pretoria beplan word, uitgenooi.
Drie leerders, Sulize Nel, Ataliah Davids en Ané van Staden, het gekwalifiiseer om aan die streeksfinaal deel te neem, sou dit plaasvind.
Jada Williamson (gr. 8) Afrikaans Addisionele Taal Voorbereide Toespraak
Chrishané Doorse (gr. 8) Tweetalige Afdeling Voorbereide Toespraak
Ntebogelang Thupane (gr. 11) Tweetalige Afdeling Voorbereide Toespraak
Johané Schön (gr. 12) English Additional Language Prepared Speech
Drie leerders, Sulize Nel (gr. 8), Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak
Ataliah Davids (gr. 8) Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak en
en Ané van Staden (gr. 12) Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak.