Foto: Jana Nel
Hoƫrskool Upington spog met groot prestasies! Jana Nel, graad 12, het deurgedring na die nasionale finaal van die voorbereide redenaarskompetisie. Dit beteken dat sy goed genoeg presteer het dat sy nie aan die streeksuitdun hoef deel te neem nie.
Leerders wat deurgedring het na die streeksuitdun in voorbereide redenaars sluit in: Geo Engelbrecht (gr.12), Mar-Zanne Strauss (gr.11), Jolize Swanepoel (gr.11), Minke van den Heever (gr.10) en MikhƩ Kruger (gr.9).
Uppies is opgewonde oor hierdie kinders en die res van die jaar se deelname.
“Ons hou julle dop.”
Foto verskaf
Become a Sponsor








