Dit is vandag presies ‘n week voordat die matrieks van Hoërskool Adamantia met hul rekord-eksamen begin! Hulle het die Jerusalema-uitdaging aangepak om bietjie stoom af te blaas voor die GROOT LEER begin! Dankie aan elke matriekleerder en personeellid wat saam gedans het! Matrieks van 2020… Julle sal onthou word!
Baie sterkte vir jul eksamen wat Maandag, 14 September, begin. Maak ons trots!