Hoërskool Monument het die Matriekraad vir 2021 verkies.
Hiermee volg die name:
Dogters: Caitlin Begg, Sidney Coetzee, Hannah Deyes, Lisa Fourie, Lériese Hartman, Megan Hicks, Amy Janse van Vuuren, Mia Kruger, Anzel Marais, Chanté Roome, Kaelyn Rheeder, Denisha Schlebusch, Doné Senekal, Asley Stewart, Karla Strydom en Lana Swart.
Seuns: Luca Badenhorst, Jaco Bezuidenhout, Wian Botes, Ruard Botha, Brennan Ryan, Enrich Bülow, Arno de Jager, Calvyn du Toit, Damien Engelbrecht, Martin Herbst, Wessel Nienaber, Martin Smit, Mc Cullum Taylor, Nico van Blerk, Waldo van den Berg en Ronan van Helsdingen.
Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die Matriekraad!
Monnas is baie TROTS!