Hoërskool Upington eer Tannie Marie se nagedagtenis
Dit is Saterdagaand, 18 Augustus 1990. Die opwinding van nog ‘n Interjolsege is nog tasbaar toe die ontstellende nuus kom: Tannie Maria Viviers, jare al die sekretaresse by Hoërskool Upington,…
Hoërskool Adamantia – bekendstellingsvideo
Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingeskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…
Hoërskool Adamantia bedank kantoorpersoneel
Hoërskool Adamantia wens hul vier dames, met die mooiste harte ‘n Gelukkige SEKRETARESSEDAG toe. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Addie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free…
Hoërskool Upington Leerder semi-finalis in Digitale toneelfees kompetisie
Die FAK het in Augustus vanjaar in samewerking met Allegretto Eisteddfod ʼn digitale toneelfees kompetisie geloods vir hoërskole om hul tienertoneel bloot te stel deur sodoende nog ʼn optreevlak vir…
Laerskool Postmasburg Onderwyseres behaal graad by Unisa
Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op…
Hoërskool Adamatia leerders neem aan FBI sjefkompetisie deel
Juf. Rheeder, Kayla Oosthuizen, Dillen Kruger en Juf. Oosthuizen Op Saterdag, 15 Augustus, het agt van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Graad 12-Gasvryheidstudieleerders, Carmen Bekker, Dillen Kruger, Tiaan Erasmus, Chamon Olyn,…
Hoërskool Adamantia leerders presteer by Noord-Kaap Chef van die jaar
Kayla Oosthuizen Congatulations to Kayla Oosthuizen in 1st place and Dillen Kruger in 2nd place (both Adamantia) as well as Ane Oosthuizen from Upington Hoërskool in 3rd place in our…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
Hoërskool Upington leerders presteer by ATKV Digipraat Redenaars
Vlnr: Willicia Padmaker en Geo Engelbrecht Op 21 Julie het Willicia Padmaker, Geo Engelbrecht, Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss van Hoërskool Upington aan die ATKV Digipraat Redenaars, wat deur Gerrie…
Hoërskool Upington leerder wen prys op Facebook
Tydens die “lockdown”-tydperk wat op 18 Maart 2020 begin het, het een van ons leerders, Neo-Collin Pretorius, aan ‘n kompetisie deelgeneem op Facebook. ‘n Besigheid, nl. Perfect Bounce Consultants, het…
SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa
“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…
Graad 12 leerder van Hoërskool Upington skitter in aanlyn dramakompetisie
Chrizelle Strydom, een van Uppies se graad 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie deelgeneem en is toe as een van die nege nasionale finaliste aangewys. Sy…
Hoërskool Adamantia: Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie?
Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie? Ons het vandag weer ons matrieks terug verwelkom na so ‘n kort breukie. Hierdie is vir elke Addie vir bietjie motivering…
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid
Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”
Hoërskool Adamantia: Bekendstellingsvideo
Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingesskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…
For You – watch this video – Your future is in your hands
A message to all our Schools That Rock learners
SANBS and Schools That Rock Blood drive: Round Table 40 in Welkom
Round Table 40 in Welkom host a blood drive. They challenge all the other NGO`s in Welkom to come forward and donate blood. Blood is life From the day that…
Gr 12 leerder van Hoërskool Upington neem deel aan dramakompetisie
Chrizelle Strydom, een van Hoërskool Upington se Gr 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem. Sy is nasionaal as een van die 10 finaliste…
SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY
One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…
Hoërskool Upington trots op leerders met nuwe normaal
Hoërskool Upington is baie trots op sy leerders met hulle toegewydheid en deursettingsvermoë in hierdie nuwe normaal. Ons Zoom klasse en ITSI platvorm se oordrag deur ons onderwysers werk baie…
SANBS: Matt Lathan’s story
Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…
Hoërskool Adamantia Gr 8 Inskrywings 2021
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is ‘n skool wat elke leerder vir die toekoms voorberei. Ons is vandag ‘n gerekende skool wie se naam veel wyer strek as die grense van Kimberley en…
Nights are getting longer and the chill is in the air. While most South Africans are stocking up on hot chocolate, fluffy blankets and warm socks, others will find themselves…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages one and two of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
MTN/ URB Neem Hoërskool Upington se hand in die COVID-19 tyd
Met die groei in behoefte van leerders om op datum te bly met hul skoolwerk in die grendeltyd het die aanvraag van inligting vanaf Hoërskool Upington se ITSI onderwysplatform stelsel…
Suretha Campher tells her “Blood story”
Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…
Hoërskool De Aar: Top 10 Graad 12 – kwartaal 2
Anlie Human en Johan Duvenhage Hoofmeisie en -seun van Hoërskool De Aar met die “buffs” van CANSA wat hul as aandenking van HSDA ontvang het. Die “buffs” is van CANSA…
Johané van Aswegen van Hoërskool Adamantia vertel meer oor die skool
Johané van Aswegen Hier by Hoërskool Adamantia in Kimberley is elke leerder baie belangrik. Almal ken mekaar op die naam en saam is ons een groot familie. Adamantia het ‘n…
Tiaan Erasmus vertel waarom Hoërskool Adamantia sy gunsteling skool is
Ek was nie van die begin van Graad 8 in Adamantia nie, maar eers omtrent in die middel van daardie jaar oorgeskuif van my vorige skool na Addies toe. Dit…
Uppies se eie boekskrywer
Keenan Kulsen, graad 10 leerder by Uppies het verras deur vir die eerste keer saam met sy ma aan ‘n kinderboekreeks te skryf. Sy ma, Anzil Kulsen, het aanvanklik die…
Stanwell in Bloemfontein ondersteun Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk-aksie
Leoni van der Walt, mede-eienaar van Stanwell in Bloemfontein, het vandag besluit om die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk-aksie te ondersteun. Sy het ook gesê dat sy besef hoe…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
Hoërskool Upington: Oud-Uppie reik na die sterre
Truineveve Beatrice Gunda with Karen Zoid On Sunday, 24 May, Truineveve was nominated to participate in a national worship competition via Zoom. She’s currently working with an international worship artist…
Kathu High School: message from Nadia Greeff (Chairman, SRCL)
As a matric learner of the class of 2020, leader of the RCL and a participant of multiple sport codes at Kathu High school, my heart is bleeding today. I…
Hoërskool Upington leerders presteer in Poort skryfkompetisie
Kaylené Carr en JD Carr Verskeie leerders van Hoërskool Upington het hierdie jaar aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-kompetisie deelgeneem. Die POORT-skryfkompetisie vind al vanaf 1971…
Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate
Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi…
NJ Heyns Hoërskool ondersteun Schools That Rock en SANBS Bloedskenk Aksie
NJ Heyns Hoërskool van Kimberley Daag ander skole uit om deel te neem aan Schools That Rock en SANBS se bloedskenk-aksie. Baie dankie, Mnr Johan Steyn, van NJ Heyns vir…
Schools That Rock gesels met Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari,Kuruman
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari, Kuruman. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Persoonlik dink…
Schools That Rock gesels met Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes in die Noord-Kaap. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit het…
Schools That Rock gesels met Johané van Aswegen, Hoofdogter van Hoërskool Adamantia
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Johané van Aswegen Hoërskool Adamantia, Kimberley, gevra. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het…
Schools That Rock gesels met Tiaan Erasmus, Hoofseun van Hoërskool Adamantia
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Tiaan Erasmus van Hoërskool Adamantia, Kimberley gevra. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit is…






















































