)

Uppies se eie boekskrywer

Keenan Kulsen, graad 10 leerder by Uppies het verras deur vir die eerste keer saam met sy ma aan ‘n kinderboekreeks te skryf.

Sy ma, Anzil Kulsen, het aanvanklik die eerste boek in die reeks vir 9 jariges geskryf.

Toe die uitgewer by Tafelberg vra dat dit in Å„ reeks uitgebrei word, het Keenan dadelik begin skryf aan die tweede boek Die been in die bos wat in Julie verskyn. Die derde boek, Die Grafsangers, verskyn in September.

Keenan speel hokkie en skryf ook sy eie inspirerende aanhalings onder die skryfnaam K-specialist.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

    Neem asb. kennis dat Schoolthatrock vanaf 16 Junie 2026 saamgesmelt het met Novus Media. Lees voortaan die beste skolenuus op https://novanews.co.za en kliek op Schools Zone en Schools Sport Zone…

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Leave a Reply

    You Missed

    Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted