)

Hoërskool Adamantia: Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie?

Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie?
Ons het vandag weer ons matrieks terug verwelkom na so ‘n kort breukie. Hierdie is vir elke Addie vir bietjie motivering vir die res van die jaar. Kies om eerder ‘n PLIGGIE te wees!
Lefran Smith, graad 10-leerder, het met hierdie toespraak by “Oppie Tong Af” ‘n A++, by ATKV ‘n A++ en by Radikaal ‘n A+ (wat die hoogste prestasie is) behaal.
Dankie vir hierdie skoolsubkultuur ontleding, Lefran!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal