Hoërskool Upington is baie trots op sy leerders met hulle toegewydheid en deursettingsvermoë in hierdie nuwe normaal.
Ons Zoom klasse en ITSI platvorm se oordrag deur ons onderwysers werk baie goed.
Baie dankie aan elke onderwyser wat so hard werk in die moeilike tye.
Die sukses van ons skool is beslis sy effektiewe bestuur.
Dankie aan Meneer Kotzé en sy personeel.