)

Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades

Jean-Mari Mӧller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal.

South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte.
Wits Mathematics Competion: Jean-Mari is een van 5 leerders in die Noord-Kaap en Vrystaat wat deur gedring het na die finale rondte.
SA Mathematics Team Competition: Jean-Mari is gekies as “Secretary” van die FS/NC Siyanqoba Junior span. Hierdie span het landswyd ‘n 16de plek behaal uit ‘n totaal van 77 spanne.
Internasionale Wiskunde Kompetisie: Jean-Mari het tydens 2020 aan verskillende kompetisies en opleidingsessies deelgeneem om in aanmerking te kan kom vir die Suid-Afrikaanse span wat Suid-Afrika tydens ‘n Internasionale Wiskunde kompetisie sou verteenwoordig. As gevolg van COVID 19 is die Internasionale Kompetisie gekanseleer. Jean-Mari het op Saterdag, 21 November, aan die finale rondte deelneem, waartydens die Suid-Afrikaanse span gekies word.
“Baie geluk en sterkte aan Jean-Mari vir haar toekomstige wiskundige uitdagings wat sy nog gaan aanpak. Ons weet jy sal ons trots maak.”
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal