)

You are sponsoring

Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades

Jean-Mari MÓ§ller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal. South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte.…