)

Hoërskool Upington leerders presteer in Nasionale Redenaarskompetisie

Foto: Chrizelle Strydom en Geo Engelbrecht 

Hoërskool Upington spog met 5 leerders in onderskeie Top 20 kategorieë by die nasionale Radikale Redenaarskompetisie. Leerders het met ‘n aanlyn-praatjie hul sê gesê en het beïndruk met hulle aanbiedinge.

Alle leerders het in die voorbereide kategorie deelgeneem en in hul onderskeie grade onder die Top 20 van die nasionale ranglys geëindig.

Chrizelle Strydom (Graad 12) het die besonderse prestasie om eerste in die nasionale kompetisie te eindig in die voorbereide toespraak afdeling.

Geo Engelbrecht (Graad 11) behaal ‘n 10de plek, Mar-Zanne Strauss (Graad 10) ‘n 14de plek, Jolize Swanepoel (Graad 10) ‘n 4de plek en Mikhé Kruger (Graad 8) ‘n 12de plek.

Baie geluk. Uppies is trots op julle!

Vlnr: Jolize Swanepoel, Mihke Kruger en Mar-Zanne Strauss

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal