)
Mpumalanga Jeugskou – Hoërskool Ermelo gekies vir span

Mpumalanga Jeugskou. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zetzke van der Merwe en Deléne Arnoldi wat beide gekies is vir die Mpumalanga Jeugskou span in die kulinêre kuns-afdeling. Die Suid-Afrikaanse…

SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem

SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Pionier

Wintersport. Op Saterdag, 29 Mei, het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Pionier van Vryheid. ie netbal se wedstryde was vriendskaplik en die Erries se tellings…

Interskole Redenaarsliga – Erries deur na nasionale finaal

Interskole Redenaarsliga. Hoërskool Ermelo het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die landswye kompetisie. Skole buite die Gauteng-area neem eers aan die aanlyn-uitdunne deel. Daarna word die bestes genooi…

Kriel Junior Gholf Ope – Hoërskool Ermelo neem deel

Kriel Junior Gholf Ope. Twee Erries, Bea Breedt, graad 11 en Arno van der Bank, graad 8 het Sondag, 28 Mei, aan die Kriel Junior Ope Gholftoernooi by die Kriel…

SA Vroue Gholf – Errie Gholfster skitter by Spankampioenskappe

SA Vroue Gholf. Bea Breedt, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA Vroue 72 putjie-spankamioenskappe. Dit het plaasgevind vanaf 22 tot 24 Mei by die…

Karkloof Classis-kompetisie – Errie presteer weer tydens fietsresies

Karkloof Classis-kompetisie. Luzaan Durand, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het aan die Karkloof Classis-kompetisie in Howick deelgeneem. Dié fietsresies vind plaas oor 40km. Luzaan eindig vierde van al die dames…

Gert Sibande Gholf Liga – Errie-gholfers vaar goed

Gert Sibande Gholf-liga. Die 2023 Gert Sibande gholf-liga het op Vrydag 26 Mei tot ‘n einde gekom.  Hierdie liga word oor vier rondtes beslis waar die spelers in spanne van…

Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank

Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde. Die tellings is as volg: Netbal en dogtershokkie se wedstryde was…

Netbal Bokkie Week – Errie netbaldogters gekies

Netbal Bokkie Week. Hoërskool Ermelo is trots op die sewe dogters wat ingesluit is in die onderskeie Netbal Bokkie Week spanne: O.18-groep O.16-span O.14-span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Erries Opedag – Hoërskool Ermelo hou suksesvolle opedag

Erries Opedag. Hoërskool Ermelo het Vrydag, 19 Mei, hul jaarlikse Erries Opedag gehou vir dié jaar se graad 7-leerders. Die dag het getuig van ware Errie-klas en -styl. Dit was…

Thought for the Week/ Gedagte vir die Week

Thought for the Week. Jesus Promises the Holy Spirit/ Jesus Belowe die Heilige Gees. John 14: 27,28. Johannes 14:27,28

Landbouleerders – Erries besoek voedselfabriek

Landbouleerders. Hoërskool Ermelo se graad 10-landbouleerders het Woensdag, 17 Mei, die JGS Foods se fabriek besoek. Die Erries is ontvang deur Johan Grobler (Mielies), Jaco Grobler en Charmain Grobler. JGS…

Seunshokkiespanne – Seunsspanne van Erries wen Standerton

Seunshokkiespanne – Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het skoonskip gemaak teen Hoërskool Standerton. Erries het Woensdag, 17 Mei teen Hoërskool Standerton gespeel. Hoërskool Ermelo TWK eerstespan het die wedstryd met 3…

SA Akademie vir Wetenskap – Erries skitter met stelwerk

SA Akademie vir Wetenskap – Leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan ‘n SA Akademie vir Wetenskap stelwerk kompetisie. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns loods elke jaar ‘n…

FNB Classic Clashes – EHS vs Hoërskool Piet Retief

FNB Classic Clashes. Hoërskool Ermelo het 10 en 13 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom in ’n FNB Classic Clashes-stryd. Hierdie wedstryde het deel uitgemaak van die liga.…

Durban Fietsry Toer – Luzaan Durand van Erries skitter

Durban Fietsry Toer. Luzaan Durand, graad 12-leerder van EHS, het Saterdag 13 Mei aan ’n “Mountain Bike Trail”- toer in Durban deelgeneem. In die 40km-resies van die Durban Fietsry Toer…

Netbal – Hoërskool Nelspruit vs Secunda en Capricorn

Netbal. Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het op Saterdag, 13 Mei, teen Hoërskool Secunda en Capricorn High School gespeel. Dit was ‘n lekker dag op die netbal bane! Nellies se spanne…

Wêreld Para Atletiek Italië – Lulu le Roux van Nellies skitter

Wêreld Para Atletiek Italië. Hoërskool Nelspruit se Lulu wen by Wêreld Para Atletiek Italië! Juané (Lulu) le Roux (Graad 10) het die afgelope week deelgeneem aan die Wêreld-Para-Grand Prix-byeenkoms in…

Healthy early development – Boosts successful adulting

Healthy early development. The importance of healthy development in a child’s early years is seldom disputed – but often the extent of how dramatically it impacts children’s futures is not…

ATKV Debat – Errie-debatspanne by streeksuitdunne

ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 5 Mei, aan die ATKV Debat se streeksuitdunne vir Limpopo en Mpumalanga deelgeneem. Die Erries het hul uitstekend van hul taak…

Hokkie – Armand Coetzer van Erries in Mpumalanga span

Hokkie. Hoërskool Ermelo kondig met trots aan dat een van die Erries, Armand Coetzer, gekies is vir die o.16B-Mpumalanga hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

ATKV Redenaars – Errie-redenaars kán redeneer

ATKV Redenaars. Hoërskool Ermelo is trots op elf leerders wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars: Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal, Voorbereid: Graad 8 en…

Mpumalanga Dogtershokkiespanne – Erries gekies vir spanne

Mpumalanga Dogtershokkiespanne. Agt dogters van Hoëtskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Mpumalanga-dogtershokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Prysskiet 4 – Errie-skuts tref weereens teikens

Prysskiet 4 – Hoërskool Ermelo se skuts tref weereens die teikens. Prysskiet 4 het plaasgevind by die Hoërskool Rob Ferreira. Die Erries het goeie tellings behaal. Nege skuts het hul…

Errie Wintersport – EHS vs Hoërskool Ferrum in liga-wedstryde

Errie Wintersport. Die afgelope week het verskeie Errie Wintersport spanne te staan gekom teen Ferrum High School van Newcastle in KZN in liga-wedstryde. Die spanne het uitstekend presteer en EHS…

Toneel – Errie leerders kry blootstelling aan teaterproduksie

Toneel. Hoërskool Ermelo se toneel leerders en -onderwysers het ’n uitstappie na Pretoria geniet. Hulle het die nuwe produksie in AfriForum-teater gaan kyk: Die Kaplyn. Die verhaal het oorweldigende emosies…

Mpumalanga-netbalspanne – Erries dogters ingesluit in spanne

Mpumalanga-netbalspanne – Netbaldogters van Hoërskool Ermelo is opgeneem in verskeie Mpumalanga-netbalspanne. Die volgende Errie leerders wat ingesluit is in die Mpumalanga-netbalspanne is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.erries.co.za/ Foto voorsien Mpumalanga netball…

Jeugskou – Hoërskool Ermelo leerders presteer

Jeugskou. Twee van Hoërskool Ermelo se dogters het 3 Mei deelgeneem aan die Jeugskou-kompetisie in Balfour, Mpumalanga. Zetske van der Merwe en Delené Arnoldi het deelgeneem in die kulinêre kuns-afdeling.…

EHS Seunshokkie – Behaal gemengde welslae teen Oosterland

EHS Seunshokkie. EHS seunshokkie spanne het op 3 Mei wedstryde gespeel Hoërskool teen Oosterland van Secunda. Oosterland se eerstespan het EHS met 8 – 0 gewen en EHS se o.16-span…

Puma Rugby Oefengroepe – Hoërskool Ermelo in groepe

Puma Rugby Oefengroepe. Elf rugbyseuns van Hoërskool Ermelo is gekies as deel van die Puma rugby oefengroepe. Finale spanne sal later bekend gemaak word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

MPU Netbal Oefengroepe – Errie netbalspelers gekies

MPU Netbal Oefengroepe. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sewe netbaldogters wat gekies is vir die MPU Netbal-oefengroepe: Die finale spanne word bepaal tydens die oefenkamp wat op 5…

Landsdiensklub Kamp – Hoërskool Ermelo kamp ‘n groot sukses

Landsdiensklub Kamp. Sewentien Erries het Vrydag, 28 April, vertrek na Kamp Ubhetyan-o-Africa vir die jaarlikse Landsdiensklub kamp. Die kamp het plaasgevind te Ubhetyan. Dit is nie net ‘n kampterrein is…

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…

EHS Netbal en Rugby – Spog-wedstryde teen Rob Ferreira

EHS Netbal en Rugby. EHS Netbal- en rugby spanne het Woensdag, 26 April, teen Hoërskool Rob Ferreira se spanne gespeel. Erries se spanne het goed presteer. EHS se netbalspanne het…

Seunshokkie – EHS vaar goed in liga-wedstryde

Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het 24 April ligawedstryde gespeel. Die o.14-span het `n titaniese stryd teen Ligbron Akademie gevoer.  Dit was ’n goeie wedstryd wat die toeskouers op…

SANESA Qualifier 2 – EHS-ruiters ryg pryse in

SANESA Qualifier 2. Twee ruiters van Hoërskool Ermelo, Marizelle Grey en Zelmari van der Walt, het vanaf 20 tot 23 April deelgeneem aan SANESA Qualifier 2 in Badplaas. Die uitslae…

Provinsiale Hokkie – Hoërskool Ermelo het tien spelers

Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie  dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep. Janeske Janse van Rensburg en Miané Swanepoel…

MPU-oefengroep – Erries seunshokkiespelers gekies

MPU-Oefengroep – Hoërskool Ermelo se seunshokkiespelers is baie trots op vier spelers wat gekies is vir die MPU-Oefengroep. Die volgende spelers wat gekies is vir die 0/14 MPU-Oefengroep is: Spelers…

Prysskiet 3 – Erries vaar uitstekend

Prysskiet 3 – Hoërskool Ermelo se skuts het op Vrydag 21 April aan die Prysskiet 3 deelgeneem. Hierdie Prysskiet 3 het te Morgezon plaasgevind. Die skuts het uitstekend gevaar. Sewe…

NWU Wintersportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer

NWU Wintersportreeks. Hoërskool Nelspruit se sportspanne het die NWU wintersportreeks op ‘n goeie noot afgesluit. Hoërskool Nelspruit het die afgelope paar weke deelgeneem aan die NWU wintersportreeks. Hierdie reeks het…

Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda

Seuns Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan en o.16 seuns hokkie span het Woensdag, 19 April, teen Curro Secunda te staan gekom. Die o.16-span se afronding tydens die vakansietoer was in…

Akrobatiese Danse – Errie dans in glorie

Akrobatiese danse. Lana te Water, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het 30 Maart aan die Akrobatiese danse afdeling deelgeneem by die Suid-Afrikaanse kampioenskap op die MSC Cruise. Die vaart was…

SA dans kampioenskap – Errie dans in glorie

SA dans Kampioenskap – Lana te Water van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA dans Kampioenskap op 30 Maart. Sy het aan die Dans Kampioenskap in die akrobatiese afdeling…

Erries Sport – Hoërskool Ermelo vs Curro Nelspruit

Erries Sport. Erries sport se rugby-, dogtershokkie-, en netbalspanne het 15 April wedstryde gespeel teen Curro Nelspruit. Die netbal-, dogtershokkie- en rugbyspanne het van die geleentheid gebruik gemaak om wedstryd-ervaring…