)
Hokkie – Errie-dogtershokkie presteer op toere

Hokkie. Hoërskool Ermelo se tweede-hokkiespan ‘n hokkie kliniek op EHS se astro bygewoon.  Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Protea kaptein en Shindre-Lee Simmons, huidige Proteaspeler aangebied. Vrydagaand is daar…

Junior Debat – NHS spanne leer van landbou voedselsekerheid

Junior Debat. Hoërskool Nelspruit se junior debat spanne het gaan kers opsteek by oud Nellie, Lumarie Grobler. Hulle benodig inligting oor hoe om organiese voedsel te kweek. Hierdie was ‘n…

Liga Hokkie – EHS seunshokkie ding mee in ligawedstryde

Liga Hokkie. Twee van Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het op Woensdag, 12 April, liga hokkie wedstryde gespeel.  Die o.14-span het hulle tweede wedstryd teen Hoërskool Secunda gespeel. Ongelukkig het hulle die…

Paarl Gimnasium Netbaltoernooi – HTS Middelburg skitter

Paarl Gimnasium Netbaltoernooi. Hoërskool Middelburg se Eerste netbalspan het die afgelope vakansie aan die Paarl Gimnasium Netbaltoernooi deelgeneem. Dit was vanjaar die eerste keer wat die Hoër Tegniese Skool Middelburg…

Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Nelspruit Eerste span

Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Nelspruit se 1ste hokkiespan, die Eagles, het gedurende die afgelope vakansie die vere reg geskud by die Fairweather hokkietoernooi. Die span het onoorwonne uit die stryd getree.…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoër Tegniese Skool Middelburg

SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SA’s ingepalm. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf

SA Atletiek Kampioenskap – EHS atlete uitstekend

SA Atletiek Kampioenskap. Die Errie-atlete het gedurende die vakansie aan die SA atletiek-kampioenskap deelgeneem, asook die Atletiek Suid-Arika-kampioenskap. Die atlete het uitstekend gevaar en het die volgende plekke tydens die…

Hokkiekliniek – Hoërskool Ermelo hokkiespanne woon kliniek by

Hokkiekliniek. Erries se o.14-seunshokkiespan en tweede dogtershokkiespan ’n hokkiekliniek op EHS se astro bygewoon. Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Proteakaptein, en Shindre-lee Simmons, huidige Proteaspeler, aangebied. Daar is tydens…

Puma Skole Struktuur – Errie rugby-afrigters word ingesluit

Puma Skole Struktuur. EHS is besonder trots op die EHS rugby-afrigters, mnre Stephan van Dyk en Rudy Joubert wat as deel van die Puma skole-struktuur gekies is. Meneer Stephan van…

EHS Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo leerders skitter

EHS Groentjieskonsert. Erries se jaarlikse EHS groentjieskonsert het op Woensdag, 22 Maart plaasgevind. Hierdie opwindende uitdaging bied vir elke leerder ’n geleentheid om te ontwikkel en om onder druk te…

Laerskool Tennistoernooi – Erries bied suksesvolle toernooi aan

Laerskool-tennistoernooi. EHS-tennis het op Vrydag, 24 Maart, ‘n laerskool-tennistoernooi aangebied. Dit was die eerste keer dat Hoërskool Ermelo ‘n laerskool Dubbels-tennistoernooi aanbied. Na die rondomtaliewedstryde was dit duidelik dat daar…

Matriek Hermerk 2022 – EHS spog met nog A-simbole

Matriek Hermerk 2022. Met die uitslae van die Matriek hermerk vir 2022 se matriekeksamen, het die Erries sewe A-simbole bygekry. Die totale staan nou op 135 A-simbole, 160 B-simbole en…

Grand Prix Tennis – Henning Romijn van EHS skitter

Grand Prix Tennis. Henning Romijn, graad 8-leerder van EHS, het vanaf 18 tot 21 Maart aan die  MP Sonpark Shopping Center Grand Prix te Nelspruit deelgeneem. Die Grand Prix is…

Hoërskool Ermelo – Betuig dankbaarheid teenoor borge

Hoërskool Ermelo. Op Vrydagaand 17 Maart het die Erries, saam met die ErrieUnie, ’n Errie-bedankingsaand gehou vir hul borge wat ’n groot bydrae lewer tot die sukses van Hoërskool Ermelo.…

Errie Netbal – Doele gesink teen Generaal Hertzog

Errie Netbal. Op Donderdag 16 Maart het Hoërskool Ermelo se netbalspanne in vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Generaal Hertzog van Witbank te staan gekom. Errie Netball. On Thursday, March 16, Ermelo…

Liga Hokkie – EHS Seunshokkie skop liga af

Liga Hokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie het op Woensdag 15 Maart met hul liga hokkie wedstryde begin.  Die o.14-span het teen Hoërskool Secunda op EHS se astro te staan gekom. …

Middelburg Ope Gholf – Bea Breedt aangewys as kampioen

Middelburg Ope Gholf. Bea Breedt, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 11 en 12 Maart aan die Middelburg ope gholf klubkampioenskap deelgeneem.  Bea speel deurgaans uitstekende gholf en teken…

Mpumalanga Atletiek-kampioenskap – Erries in span ingesluit

Mpumalanga Atletiek-kampioenskap. EHS se atlete het op 11 Maart aan die Mpumalanga atletiek-kampioenskap deelgeneem. Die atlete het die volgende plekke behaal: Bo en behalwe hierdie uitstaande prestasies, is die volgende…

EHS Leierskap – Hoërskool Ermelo priotiriseer leierskap

EHS Leierskap. Hoërskool Ermelo heg groot waarde aan die ontwikkeling van leierskap in leerders vanaf ’n jong ouderdom. Juis daarom is dit vir die leerders ’n groot eer en verantwoordelikheid…

Erries Hokkie – EHS doelwagters en afrigters bemagtig

Erries Hokkie. Dit was vir Hoërskool Ermelo `n voorreg om vir Pikkie en Kaylie Holmner by die Erries te ontvang as hulp vir Erries Hokkie. Hulle is `n pa en…

Wêreldbiddag vir Vroue – Erries dogters bid saam vir Taiwan

Wêreldbiddag vir Vroue – Hoërskool Ermelo se dogters en damespersoneel het deelgeneem aan die jaarlikse Wêreldbiddag vir Vroue. Dit het plaasgevind in die EHS ouditorium. Die amptelike biddag was op…

Gert Sibande distrik kampioenskap – Errie-atlete vaar uitstekend

Gert Sibande distrik kampioenskap – Atlete van Hoërskool Ermelo het uitstekend gevaar tydens die Gert Sibande distrik kampioenskap. Die Gert Sibande kampioenskap het op 25 Februarie plaasgevind. Die atlete wat…

NWU Super Interhoër – Hoërskool Nelspruit in rillerstryd

NWU Super Interhoër. Die NWU Super-interhoër het vanjaar die spannendste atletiek in jare opgelewer!! Hoërskool Nelspruit, vanjaar se Laeveld-interhoërkampioen, was Woensdag 1 Maart in ‘n riller-stryd betrokke.Dit was veral teen…

SA Amateur Gholf – Bea Breedt van Erries presteer

SA Amateur Gholf. Bea Breedt, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het van 19 tot 24 Februarie aan die SA Amateur Gholf-kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap het by die Mount Edgecombe Buiteklub…

Wintersport – Erries vaar uitstekend tydens eerste byeenkoms

Wintersport. Hoërskool Ermelo se wintersport spanne het Saterdag, 25 Februarie, te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig in vriendskaplike wedstryde. Erries se eerstespan netbal het as oorwinnars van die baan gestap…

EHS Vereer – Msukaligwa 1-prysuitdeling

Op Woensdag 22 Februarie is EHS vereer toe meneer Pieter Grobler namens EHS verskeie pryse in ontvangs geneem tydens die Msukaligwa 1 streek se prysuideling na aanleiding van 2022 se…

SANESA Core League Qualifier – Errie Ruiters presteer

SANESA Core League Qualifier. Errie-ruiters het vanaf 3 tot 5 Februarie deelgeneem aan die SANESA Core League Qualifier 1 kompetisie. Dit het in Badplaas plaasgevind. Die volgende Erries het besonder…

Prysuitdeling – Erries vereer deur Msukaligwa Munisipaliteit

Prysuitdeling – Msukaligwa plaaslike munisipaliteit het op 17 Februarie ‘n prysuitdeling aangebied.Presterende skole en leerders is tydens die prysuitdeling vereer vir goeie prestasies. Hoërskool Ermelo ontvang ‘n sertifikaat vir die…

Provincial Karate Championships – Erries perform National Anthem

Provincial Karate Championships. On 11 February the Mpumalanga Karate Association held the annual Provincial Karate Championships. It took place at the Gert Sibande District Municipality, within the Mayoral Parlour. It…

Hoëveld Interhoër Atletiek – EHS Spog met Interhoër

Hoëveld Interhoër Atletiek. Op Saterdag, 18 Februarie, het die Erries sewe ander skole se atlete en toeskouers ontvang. Dit was as deel van 2023 se Hoëveld Interhoër Atletiek byeenkoms. Die…

Interhoër Muurbal – Hoërskool Nelspruit skitter

Interhoër Muurbal. Hoërskool Nelspruit se muurbalspanne het in Witbank aan die jaarlikse Interhoër Muurbal deelgeneem. NHS het teen spanne van onder andere Uplands, HTS Middelburg, HTS Witbank en Hoërskool Middelburg…

Onderwysers – 12 Februarie Spesiale Biddag vir Onderwysers

Onderwysers – Sondag 12 Februarie is ‘n Spesiale Biddag gehou vir alle Christen Onderwysers. Gebed vir onderwysers. Ons dank U vir onderwysers waar ons kinders voorberei word vir die eise…

EHS Rugbyafrigters bemagtig – Kursus gehou by Hoërskool Ermelo

EHS Rugbyafrigters bemagtig. ‘n Kursus vir rugbyspelers en -afrigters is by Hoërskool Ermelo aangebied. Veral die skrumskakels, skoppers sowel as die EHS afrigters is deur die kursus bemagtig en het…

EHS gholfdag – Errieraad sorg weer vir suksesvolle gholfdag

EHS gholfdag. Die EHS-gholfdag, wat jaarliks deur die Errieraad aangebied word, was weereens ’n bewys van die Erries se vermoë om enige iets met styl aan te beid. Hoërskool Ermelo…

Pitso Mosimane – Pitso Mosimane’s coaches head to Curro

Pitso Mosimane. Intense excitement has been at fever pitch at two Curro schools. It happened after coaches from the internationally acclaimed Pitso Mosimane Soccer Schools (PMSS) programme descended onto their…

Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms – NHS Jaarlikse byeenkoms

Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Nelspruit bied jaarliks ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms, net na interhuis, aan. ‘Tradisionele’ atletiekvriende soos Afrikaans Hoër Seuns (Affies) en Hoër Meisies (AHM) van Pretoria, asook buurskool Rob Ferreira,…

EHS Atletiek – vriendskaplike byeenkoms by Hoërskool Nelspruit

EHS Atletiek. Op 28 Januarie het Hoërskool Ermelo aan ’n vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit deelgeneem.  Afrikaans Hoër Seunskool, Afrikaans Hoër Meisieskool, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Nelspruit…

Tennis – Erries tennisspelers neem deel aan Mpumalanga-proewe

Tennis – Vier van Hoërskool Ermelo se tennisspelers het deelgeneem aan die Mpumalanga-proewe. Dit het die afgelope week in Nelspruit plaasgevind. Die uitslae was as volg: Hoërskool Ermelo Is voorwaar…